LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zazas Guesthouse and Spa | LekkeSlaap
+15

Zazas Guesthouse and Spa

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mphatlatsamarustraat 96, Sone 5 Pimville, Soweto, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zazas Guesthouse and Spa bied B&B en is in Pimville, Soweto, Gauteng geleë. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na bederfverblyf ver van die gedruis van die stad af.

Ons het 3 ruim suites met driekwartbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed, of 'n koningingrootte-bed. Een van die suites het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 2 suites deel 'n badkamer met 'n stort wat die kamers verbind. Elke kamer is pragtig versier en toegerus met gratis WiFi, TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, toesluitklerekas, komplimentêre drankies, luukse japonne en pantoffels.

Nuttig 'n heerlike Kontinentale- of Engelse ontbyt. Ander etes is ook beskikbaar op versoek. Die spa op die perseel bied professionele gesigbehandelings, masserings, skoonheidsterapie en ander dienste.

Veilige parkering is beskikbaar en daar is verskeie geriewe en besienswaardigehede in die omgewing, soos die Walter Sisulu Gedenkteken in Kliptown, Chris Hani Baragwanath Hospitaal, Lenasia Buiteklub, Gold Reef City en die FNB Stadion.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Zazas Guesthouse and Spa
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Mphatlatsamarustraat 96, Sone 5 Pimville, Soweto, 2000, Gauteng
  • Gaste dink Zazas Guesthouse and Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Wes-Rand Gauteng
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mphatlatsamarustraat 96, Sone 5 Pimville, Soweto, 2000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk4ODI1Mzg2LWRhM2QtNGQ4MS05NTFhLWNhZmNkNTYxYTVjOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 96 Mphatlatsamaru Street Zone 5 Pimville 2000 Gauteng 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -26.273348447271 27.904183119535
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!