LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ZaZoe Xperience | LekkeSlaap
+31

ZaZoe Xperience

Wildsplaas
Kremetart
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

’n Lieflike rietdak-chalet met 3 enkelbeddens, ’n stort en ’n aparte toilet. Lugversorging, ’n waaier en gratis koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit. ’n Ekstra (kinder-)bed of wiegie kan moontlik ingepas word. Die chalet het sy eie stoep. Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Maaltye is op aanvraag beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Let asb. dat hierdie ons selfsorgtarief is slegs vir die kamer. Ander opsies is beskikbaar. Maaltye kan voorsien word indien dit vooraf bespreek word.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tusssen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Maroela
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

’n Lieflike rietdak-chalet met 3 enkelbeddens, ’n stort en ’n aparte toilet. Lugversorging, ’n waaier en gratis koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit. Die chalet het sy eie stoep. Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Maaltye is op aanvraag beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Let asb. dat hierdie ons selfsorgtarief is slegs vir die kamer. Ander opsies is beskikbaar. Maaltye kan voorsien word indien dit vooraf bespreek word.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tusssen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 2 x Enkelbed / Driekwartbed
  • Lees meer
Beskrywing

’n Lieflike rietdak-rondawel met 2 enkelbeddens, ’n en suite-badkamer en ’n toilet, lugversorging, ’n lessenaar, ’n kas en gratis koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit. Die rondawel het sy eie stoep. Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Maaltye is op aanvraag beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Let asb. dat hierdie ons selfsorgtarief is slegs vir die kamer. Ander opsies is beskikbaar. Maaltye kan voorsien word indien dit vooraf bespreek word.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tusssen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Sekelbos
Vanaf R1 590
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

’n Lieflike rietdak-chalet met 2 slaapkamers. Die 1ste slaapkamer het ’n dubbelbed en die 2de kamer het 2 enkelbeddens. Dit is dus ideaal vir ’n gesin. ’n Stort, ’n aparte toilet, lugversorging, ’n waaier, muskietnette en gratis koffie- en teemaakgeriewe is ingesluit. Die chalet het sy eie stoep. Tariewe geld vir selfsorgverblyf. Maaltye is op aanvraag beskikbaar en moet vooraf gereël word.

Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Let asb. dat hierdie ons selfsorgtarief is slegs vir die kamer. Ander opsies is beskikbaar. Maaltye kan voorsien word indien dit vooraf bespreek word.

Belasting en Ekstras

Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. Kinders tusssen 13 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Holdrift 81 MR, Op die R572 (van Swartwater na Alldays), Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNWJlNDFlLTk0N2UtNDVmYS1hMDhkLWZkMDIzYzMwNDg4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) The Farm Holdrift 81 MR On R572 (from Swartwater to Alldays) 0622 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.785538410809 28.306423445786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!