LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by ZaZoe Xperience | LekkeSlaap
+31

ZaZoe Xperience

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Holdrift 81 MR, Op die R572 (van Swartwater na Alldays), Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 380 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

ZaZoe Xperience en Lodge is langs die R572 verby Swartwater geleë. Die klein lodge met sy rietdak-chalets is in ’n privaat wildpark van 1 000 ha geleë waar gaste ’n ryk voëllewe en verskeie soorte wildsbokke, kameelperde, sebras, volstruise, vlakvarke en vosse kan besigtig. Selfs jagluiperds, luiperds, hiënas en jakkalse word af en toe gesien, maar hulle kom en gaan soos hulle wil.

Verblyf word in 3 chalets en 'n rondawel, elkeen met hulle eie badkamergeriewe, aangebied. Die Kremetart- en Maroela-chalet het elkeen slaapplek vir 3 gaste en Sekelbos het slaapplek vir 4 gaste. Die Rondawel het slaapplek vir 2 gaste.

Gaste kan van die ten volle toegeruste, gemeenskaplike kombuis en braai-area gebruik maak.

ZaZoe Xperience en Lodge is in die Bosveld geleë. Gaste kan ook die lodge as 'n oornagstop gebruik aangesien dit ideaal tussen die volgende grensposte geleë is: Platjan, Zanzibar, Pontdrift and Groblersbrug/Martin’s Drift.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Die Plaas Holdrift 81 MR, Op die R572 (van Swartwater na Alldays), Swartwater, 0622, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 380
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Plaas Holdrift 81 MR, Op die R572 (van Swartwater na Alldays), Swartwater, 0622, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZiNWJlNDFlLTk0N2UtNDVmYS1hMDhkLWZkMDIzYzMwNDg4MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 380  per nag (vir 2 persone) The Farm Holdrift 81 MR On R572 (from Swartwater to Alldays) 0622 Limpopo 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -22.785538410809 28.306423445786
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!