Zazu Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyenastraat 4166, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Zazu Cottage is 'n ruim, 40 m²-woonstel in Marloth Park. Dit bied gehalteverblyf vir die avonturiers en dit is ideaal vir 'n gesinnetjie of 'n groep vriende. Gaste kan op die patio sit en kyk hoe die diere vrylik tussen die huise rondbeweeg.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en 2 slaapbanke wat elkeen gemaklike slaapplek is vir 1 persoon bied. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof, mikrogolfoond, yskas, koffie-en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei vir 4 gaste. Daar is 'n eetarea waar gaste etes saam kan geniet.
Die skuifdeure lei na 'n stoep met buitemeubels waar gaste die wilde diere soos koedoes, vlakvarke, bokke, sebras en kameelperde kan aanskou. Gaste het 'n privaat braai-area en 'n plonspoel om af te koel na 'n opwindende dag.
Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Zazu Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Hyenastraat 4166, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Zazu Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hyenastraat 4166, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom