Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ZebetsView

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

ZebetsView is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel in Stellenbosch, 'n geskiedkundige dorp in die Wes-Kaap wat deur majestueuse berge omring word. Die dorp is in die hartjie van die Kaapse Wynland, die oudste en langste wynroete ter wêreld en een van die grootste toeristebesienswaardighede in die Wes-Kaap met meer as 145 wynlandgoedere.

Dié unieke en privaat eenheid is bo die motorhuis, heeltemal versteek vanaf die straat. Dit het slaapplek vir 3 gaste in 1 slaapkamer. Die solderstyl-slaapkamer word met 'n trap bereik en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is 'n stort in die badkamer.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is onder. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gas- en elektriese stoof, oond, mikrogolf en kookgerei. Die eenheid het 'n Morso-kaggel, lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi en veilige parkeerplek. Daar is 'n gemeenskaplike swembad.

Stellenbosch bied doendinge soos gholf, wynproe, kanovaart, voetslaan, 4x4-roetes, abseil en bergfietsry.

Slaapplek

’n Bespreking by ZebetsView sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams
  • Frans
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir ZebetsView
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink ZebetsView het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Helderbergstraat 16, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 14
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEWI5CEdC6Ks0YyAzT0IGTCzQ8gZS4x3A9I8jKlZyRuvdVFmx60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 16 Helderberg Street Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.939122550914 18.862086759528