Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokabastraat 9, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zebra Guest House is het sy deure in 2004 in Ellisras/Lephalale oopgemaak en is sentraal geleë naby myne, die Medupi- en Matimba-kragstasies en die sakekern.

Verblyf word gebied in dubbelkamers of kamers met 2 enkelbeddens. Al die kamers het en suite-badkamers met storte en toilette, asook privaat ingange. Elke kamer het 'n TV met OpenView-kanale, lugversorging of plafonwaaier, yskas, mikrogolf en ketel.

'n Kontinentale ontbyt word in die eetkamer bedien. Middagete-pakkies, aandete en drankies is ook op versoek beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

Zebra Guest House het ook 'n lapa met braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het toegang tot WiFi. Konferensiegeriewe is ook beskikbaar.

'n Gholfklub, swembad, sportklub, mall, 2 winkelsentrums, restaurante en ander geriewe is stapafstand van die gastehuis af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Zebra Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
3.5/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Peter Mokabastraat 9, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Gaste dink Zebra Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Mokabastraat 9, Onverwacht, Lephalale, 0557, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf8e9932a6507f8af8206c9fd202abe9ecbbc5fb47cc5d289031800505b4ef692bc2f8fd4b20eb9d3b1bd1925af17aea2fd1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 9 Peter Mokaba Street Onverwacht 0557 Limpopo 021 201 8901 11:00-19:00 10:00 -23.690419826986 27.694178957008