Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Haven

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 3488, Marlothpark, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 575 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zebra Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim en ongekunstelde grasdakhuis met 4 slaapkamers in Marlothpark.

Die huis beskik oor 2 vlakke wat verseker dat gaste die pragtige natuurskoon kan waardeer. As jy gelukkig is sal jy 'n bosbok, vlakvark of sebra raaksien terwyl jy jou oggendkoffie geniet.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n gemaklike sitkamer. Die hoofslaapkamer op die grondverdieping het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet. Daar is relings in die stort indien nodig. Die tweede slaapkamer op die eerste verdieping het 'n koninggrootte-bed, kaste, lugversorging en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die derde slaapkamer op die grondverdieping het 'n dubbelbed, kaste en lugversorging. Die vierde slaapkamer is op die grondverdieping en het 2 enkelbeddens, 'n kas en lugversorging. Daar is 'n badkamer op die grondverdieping met 'n bad, stort en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, ketel, broodrooster, mikrogolf, gasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Gaste kan buite op die dek ontspan met 'n boek vanuit die biblioteek op die perseel, voëlkyk, of net die kalmte en rustigheid van die omliggende natuur geniet. Daar is geen WiFi of TV nie, sodat gaste 'n bietjie van tegnologie kan vergeet.

Die restaurante en winkels in die park het internet indien dit benodig word. Daar is genoeg parkeerplek vir gaste.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebra Haven sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 23 resensies vir Zebra Haven
Netheid
3.2/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Marloth Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 52

Jaar gelys 6

Ligging

  • Zebra-straat 3488, Marlothpark, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
  • Gaste dink Zebra Haven het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 575
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zebra-straat 3488, Marlothpark, Komatipoort, 4321, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKXs7grzpKE3jFJKvmo1s02axszPg6o05SQvroOo43BAjI95ko?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 575 per nag (plek vir 8) 23 5 1 4 3488 Zebra Street Marloth Park 4321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.342289696367 31.803703449074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem