LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zebra Lodge | LekkeSlaap
+45

Zebra Lodge

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 431 Taaibosstraat, Hoedspruit Wildlandgoed , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zebra Lodge is 'n lieflike selfsorg-lodge in die Hoedspruit Wildlandgoed, 'n bewarea aan die buitewyke van die dorp. Hiér sal jy rooibokke, koedoes asook vlakvarke sommer so tussen die huise sien wei.

Zebra Lodge het slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, sit- en eetkamer. 2 van die kamers is op die grondvloer en elkeen het 'n koninggrootte-bed en lugversorging. Die eerste kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is egter 'n ekstra badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak op die grondvloer. Die derde kamer is 'n solderkamer en beskik oor 2 enkelbeddens en 'n waaier.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg. In die eetkamer is 'n etenstafel met sitplek vir 6 en in die sitkamer is daar 'n TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar 'n onderdakstoep met houtbuite-meubels, 'n plonspoel en 'n vuurput.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebra Lodge sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Zebra Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 431 Taaibosstraat, Hoedspruit Wildlandgoed , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Gaste dink Zebra Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 431 Taaibosstraat, Hoedspruit Wildlandgoed , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVVxiHBfvoke8qDkE71GFmhxrnnAEbSEmh1NjRDlBB9nsT4LKc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 431 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -24.34475 30.96845
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!