Hoedspruit Akkommodasie by Zebra Lodge | LekkeSlaap
+53
+53

Zebra Lodge

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 2 resensies vir Zebra Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5
Izette E - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izette E
Gesin met klein kinders

Rustige kuier.

Pragtige plek, net jammer die swembad is baie klein en daar is geen oond. Maar verder is dit baie mooi en rustig. Binne was mooi skoon en netjies.

Liezl F - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl F
Saam met vriende

Netjiese lodge en baie rustig.

Zebra Lodge is 'n baie netjiese en rustige plek om 'n vakansiebestemming te wees, of sommer net vir 'n wegbreek van die gewone alledaagse lewe. Ons het ons verblyf baie geniet.

Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 431 Taaibosstraat, Hoedspruit Wildlandgoed , Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVVxiHBfvoke8qDkE71GFmhxrnnAEbSEmh1NjRDlBB9nsT4LKc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 431 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -24.3456144 30.9645269
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za