Zebra Place
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Zebra Place is 'n moderne, klein maar praktiese selfsorgwoonstel in Rosendal, Bellville. Die woonstel is op die eerste verdieping en word met trappe van die parkeerarea af bereik. Dit is aan die hoofhuis verbind, maar is heeltemal privaat met sy eie ingang.
Verblyf is beskikbaar in 2 woonstelle: Zebra Place en Guinea Fowl-woonstel.
Zebra Place het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n TV-kamer en 'n oopplan-kombuis en -eetkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n staanwaaier. Die TV-kamer kan as 'n tweede slaapkamer dien. Daar is 'n slaapbank en 'n platskerm-TV met 'n DStv-gesinspakket. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n vierplaatgasstoof, mikrogolfoond, 'n broodrooster, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n ingeboude braai. Lugversorging en WiFi is beskikbaar. Die woonstel het sy eie parkeerplek.
Guinea Fowl is op die grondverdieping en het slaapplek vir 3 gaste. Dit het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed. Ander geriewe sluit 'n badkamer met 'n stort en 'n bad, 'n kombuis wat ten volle toegerus is, 'n eetarea, en 'n sitarea met 'n slaapbank in. Daar is 'n ingang van buite af met ekstra plek om te sit.
Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, wynproe en fietsry in.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Zebra Place het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bellville Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Flamingo-singel 2A, Rosendal, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom