Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebra Rest Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Zebra Rest Cottage is in Honeybird in Low's Creek, Mpumalanga, geleë 'n area wat veral bekend is vir staproetes, skilderagtige landskapsritte en ikoniese besienswaardighede, waaronder die Krugerwildtuin, Sudwala-grotte, georoete en die Jane Goodall Institute’s Chimpanzee. Dit is die ideale wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie weg van die besige stadslewe.

Verblyf is beskikbaar in 2 eenhede en is geskik vir 7 gaste.

Die Zebra Cottage vir 3 het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Ander kamergeriewe sluit 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, WiFi,'n kombuisie met 'n kroegyskassie, stoof en 'n oond in. Die eenheid het ook 'n stoep, privaat braai-area en 'n privaat vuurput en privaat ingang en parkeerplek.

Die Zebra Kothuis vir 4 het 2 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Ander kamergeriewe sliot 'n badkamer met 'n stort, lugversorging, WiFi en 'n kombuisie met 'n yskas, stoof en 'n oond in. Die eenheid het ook 'n stoep, braai-area en 'n privaat ingang.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area, 3 sebras en voël- of sterrekyk vanaf die groot houtdek by die swembad in.

Aktiwiteite in die area sluit wildritte in die Krugerwildtuin in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Witborde
  • Internet

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Zebra Rest Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.5/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Delphine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 4

Ligging

  • Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Gaste dink Zebra Rest Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 45 van Lovedale Plaas, Honeybird, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA39142c9f8243ea876c781f311d00f7cd3308cb9d45e46b31182fef3f7b64e735c5459ccb2deb16ad0a5aef341f42eba112ed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 3) 8 5 1 5 Portion 45 of the Farm Lovedale Honeybird 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.641349142442 31.235963136868
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem