Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zebras Crossing

Wildsplaas

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Zebras Crossing
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christiaan S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Christiaan S
Saam met vriende

Baie ontspannend. Vriendelike kliëntediens. Baie mooi.

Ek sal Zebra Crossing aanbeveel vir 'n lekker wegbreek in die bosveld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rina W - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina W

Wondelike naweek, lekker bederf, alles prefek.

My 50ste verjaarsdag daar gehou. Lodge baie privaat, personeel vriendelik en hulpvaardig, gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel. Lekker bederf, aandete perfek, alles netjies en net die beste. Beveel hulle enige tyd aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stefan H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing experience in the perfect location.

This lodge is a real gem and it's located in the perfect setting. If you want to totally relax, this is the place to be. The owners of the Lodge, York and Tamar together with Promise and his team let you feel right at home. Thanks for a wonderful experience, we will definitely be back in the near future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebras Crossing se terugvoer

Dear Stefan,
The pleasure is all ours.
We had such a wonderful time having you.
See you soon.
The Zebras Crossing family

Zebras Crossing
Yolande I - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande I
Gesin met klein kinders

Baie rustig. Perfek vir klein kinders. Baie spasie om te speel en om wakker te word met diere by jou deur!

Ons het dit báie geniet! Wel, die kinders amper meer as ons. Hulle kon die sebras, kameelperde en volstruise van naby af bestudeer en voer. Ek kon lekker foto's neem sonder moeite! Ons het lekker gaan stap met die kinders, lekker geswem en die laaste aand 'n game drive aangepak met die kids, en toe lekker gebraai. Tamar en die staff was baie vriendelik en behulpsaam. Ons sou graag langer wou bly! Dis definitief "bederf-plek" waarna mens kan gaan met kids!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zebras Crossing se terugvoer

Dearest Yolande,

It was a pleasure having you and your family. Cannot wait to welcome you again.

Kind Regards,
The Zebras Crossing team

Zebras Crossing
Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R7 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Driefontein-plaaspad, Plaas C-20, Waterberg, Modimolle, 2198, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA275046dc081f6dd41758fff1f5db80badf5c2aca9b348d7774302b105b5425ac5c6cdf8c7194399db8828367e7fa624a1d3a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 Driefontein Farm Road Farm C-20, Waterberg 2198 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 11:00 -24.604888989296 28.389050066471