115 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

115 Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Zebula Gholflandgoed en Spa geleë is. Zebula bied 'n 5-ster-gholflandgoed, 'n natuurreservaat en gesondheidspa op 1600 hektaar Afrika-bosveld in die Waterberge se skadu.

115 Zebula beskik oor 'n hoofkompleks en 2 chalets met slaapplek vir 8 volwassenes en 4 kinders. Elke chalet beskik oor 2 en suite-slaapkamers.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, stapelbed vir 2 kinders onder 12 jaar, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, handstort en dubbelwasbak, asook 'n buitestort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed vir 2 kinders, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, handstort, dubbelwasbak en buitestort. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het ook 'n TV met DStv.

Die hoofkompleks het 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kombuis is volledig toegerus met 'n dubbelyskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het 'n ingeboude kroeg, platskerm-TV met DStv en kaggel.

Daar is ook 'n onderdakpatio met stoepmeubels, etenstafel met 8 stoele, ingeboude braai en plonspoel met 'n net. Daar is onderdakparkeerplek en 'n daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 115 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 4 persone
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Stort
  •  Toiletware

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Kaggel
  •  Sitkamer

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 115 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 300 per nag (plek vir 12)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za