Bela-Bela Akkommodasie by 128 Zebula Chalets | LekkeSlaap
+29
+29

128 Zebula Chalets

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R4 700 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula , Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

128 Zebula bied 2 selfsorg-chalets op die Zebula Gholflandgoed en Spa en kan saam uitgehuur word.

Dié eenheid beskik oor 2 selfsorg-chalets aan elke kant van die hoofhuis waarin die gasheer/eienaar woon. Die chalets bied slaapplek vir 12 gaste in totaal. Die chalets word verbind deur 'n gemeenskaplike opelug-kuierplek met 'n swembad.

Elke chalet het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders onder 12 jaar.

Elke kothuis het slaapplek vir 6 mense en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n kaggel en lugversorging. Die tweede slaapkamer het lugversorging, 'n klein sitarea en 2 enkelbeddens en 'n solder met nog 2 enkelbeddens en dit is geskik vir kinders wat met die leertjie kan opklim.

Tussen die 2 chalets is 'n opelug-kuierarea. Dit is 'n oopplan-grasdaklapa wat aan die hoofhuis geheg is. Die oopplan-kuierarea is 'n lieflike grasdak-area met 'n kroeg, bosveldkombuis, buitemeubels, eetkamerstel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n groot vuurput en 'n swembad met 'n veiligheidsnet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof en 'n oond, 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, potte en panne.

Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Zebula is op 1600 ha Afrika-bosveld in die skadu van die Waterbergreeks geleë en bied aan gaste 'n gholflandgoed, 'n natuurreservaat en ’n gesondheidspa.

Slaapplek

’n Bespreking by 128 Zebula Chalets sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Afrikaans
Jacuzzi
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 128 Zebula Chalets
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plaas 534, Mabula , Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink 128 Zebula Chalets het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 12)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R4 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula , Zebula 128, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAK2pW9nK9ndPVqpqkwzWb0xBADWvUcDE30kZiPrjB1PZs4EAPKI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 700  per nag (plek vir 12) 1 5 1 5 Farm 534, Mabula 128 Zebula 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -24.764886 27.94998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za