Zebula 130

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zebula 130 is op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Dié landgoed is op 1600 ha-bosveld in die skadu van die Waterberge geleë.

Die ruim grasdakhuis het 5 slaapkamers met en suite-badkamers. 3 van die kamers het koningingrootte-beddens en 2 kamers het elk 2 enkelbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort, behalwe kamer 5 wat slegs 'n stort het.

Die leefarea is oopplan en beskik oor 'n kombuis- en sitarea. Daar is 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof en oond en 'n skottelgoedwasser. 'n Wasarea met 'n wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met 'n kringklankstelsel en DStv-kanale.

Die leefarea skakel via skuifdeure met die stoep waar daar braaigeriewe en 'n swembad is. Daar is ook 'n buitetafel met stoele. Onderdakparkeerplek is beskikbaar vir 4 voertuie.

Slaapplek

'n Bespreking by Zebula 130 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Kunsvlieghengel
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Skoonheidskliniek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zebula 130 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za