146 Zebula

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

146 Zebula is 'n selfsorgvakansiehuis en is in die Zebula Golf Estate and Spa geleë. Zebula het 'n 5-ster gholfbaan, 'n natuurreservaat en 'n gesondheidsoord en is teen die hange van die Waterberg Mountain Range in die bosveld geleë.

Dié huis het slaapplek vir 10 gaste en het 5 en suite-kamers, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea, 'n beskutte ontspanningsarea en 'n swembad.

Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 driekwartbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en het al die nodige toebehore, 'n stoof en 'n oond, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, tuimeldroeër, mikrogolfoond en potte en panne. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 10 en die leefarea het 'n kaggel en 'n platskerm-TV met DStv.

Die ontspanningsarea het 'n braai en stoepmeubels. Daar is 'n uitsig oor die Waterberge, asook die Python-dam en is die habitat van die plaaslike visarend. Skoonmaakdienste is ingesluit, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

'n Bespreking by 146 Zebula sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 146 Zebula gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R6 400 per nag (plek vir 10)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za