LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zebula 79 | LekkeSlaap
+21

Zebula 79

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blok C 079 Plaas no. 534, Mabula-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 000 per nag (vir 16 persone)

Beskrywing

Zebula 79 is 'n vakansiehuis in Bela-Bela in Limpopo. Dit is langs die N1 tussen Pretoria en Polokwane geleë. Die dorp is bekend vir sy warmwaterbronne en oorde. Dit is die ideale wegbreekbestemming vir gaste wat wil wegbreek van die stad se gejaag.

Zebula 79 beskik oor 6 slaapkamers en het slaapplek vir 16 gaste. Slaapkamer 1 het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak, 'n elektroniese kluis en 'n TV met DStv. Slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak, 'n elektroniese kluis en 'n TV met DStv. Slaapkamer 3 het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak, en 'n elektroniese kluis. Slaapkamer 4 het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n wasbak, en 'n elektroniese kluis. Slaapkamer 5 het 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n wasbak, 'n elektroniese kluis en 'n kombuisie. Slaapkamer 6 is 'n kinderkamer met 3 enkelbeddens en 3 uittrekbeddens, 'n snoekertafel, 'n TV met DStv, 'n klanksisteem en 'n stort en toilet langsaan die kamer.

Die kombuis is volledig toegerus vir 16 gaste en het 2 yskas-vrieskaste, 'n oond, 3 stowe, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, ysmasjien en plafonwaaier. Die eetkamer het 'n etenstafel met sitplek vir 8.

Ander geriewe sluit 'n boma, braaiplek, stoele, tafeltjies, wasgoedgeriewe, strykgeriewe, 'n plonspoel met veiligheidsnet, noodkragopwekker, 3 toesluit-motorhuise en 'n patio in.

Nabygeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, fietsry, wildritte, wildkyk, bergfietsry, swem en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Zebula 79 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 6 persone
6 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Zebula 79
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Blok C 079 Plaas no. 534, Mabula-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Zebula 79 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R6 000
per nag (vir 16 persone)
Vanaf R6 000
per nag (vir 16 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blok C 079 Plaas no. 534, Mabula-distrik, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU5Y2YwZTI5LTI0ZTktNDJmYy05OTUzLWI0ZDQ4ODNjZmIyMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (vir 16 persone) 1 5 1 5 Bloc C 079 Farm No 534 Mabula District 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.755646388889 27.958239444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!