Bela-Bela Akkommodasie by 81 Zebula | LekkeSlaap
+28

81 Zebula

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 81 Zebula
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Rudolph N - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph N
Saam met vriende

Baie netjies.

Was 'n baie lekker ruim huis met alles geriewe benodig.

Kirné V - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kirné V
Gesin met tieners

Netjies, mooi ligging.

Lekker gekuier by ‘n mooi huis. Jammer dat daar vir die prys definitief die volgende kort: netjiese badhanddoeke, verkieslik badlaken. Die wat daar was lyk asof dit al vloerlapstatus het. Strooikussings in leefarea is erg gehawend. Mat in leefarea baie vuil. Meubels kort opknapping. Ek besef die plek word baie verhuur, dis duidelik! Maar dan moet jy minder daarvoor vra of dit goed in standhou.

Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Vanaf R6 000
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 81, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxYjc3Yzc4LTc5ODAtNDYwNy1hODcwLTgyYTFkYWU5YzczOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 000  per nag (plek vir 14) 2 5 1 5 Farm 534, Mabula 81 Zebula 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.764948 27.949944
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za