Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oryx Walkway Moi Signature Luxury Home

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 25

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 5 resensies vir Oryx Walkway Moi Signature Luxury Home
Netheid
3.2/5
Diens
2.4/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.0/5
Cheryl W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cheryl W

Plumbing issues in all units.

Leaking toilets, non-flushing toilet, broken taps, broken toilet seat. Leaking fridge. The ice maker not working. No coffee plunger. Clean, crockery and utensils well equipped. Well serviced and friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shuaib S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shuaib S
Gesin met klein kinders

Very poor customer service and cleaning.

The house was nice, however the customer service was very poor and also the cleaning lady did not was not there to clean for the 3 nights that we’d stayed there we didn’t even get clean towels daily.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Jaco V

Baie groot teleurstelling.

Die beskrywing van die verblyf op die webtuiste is totaal misleidend. Die webtuiste beskryf die verblyf as volg: "Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgkothuise met slaapplek vir 12 gaste. Daar is 'n kuierarea en ’n swembad met 'n net." Wat nie gesê word nie is egter die probleem. Die kuierarea en kombuis is geheg aan 'n groot woonhuis wat nie tot die huurder se beskikking is nie. Jy mag nie eens die voordeur gebruik nie en moet om die huis loop om by die verblyf uit te kom. Die webtuiste beweer voorts dat: "Die kombuis is volledig toegerus". Dit is eenvoudig nie so nie. Ons groep het uit 12 mense bestaan (die huis word geadverteer vir 12 persone). Daar was 2 teelepels, geen koffiebekers, 4 teekoppies, geen braaibak, geen vadoeke. Die yskas is heeltemal te klein om 12 mense se kos en drank koel te maak of te hou. Daar was geen toiletpapier (toe ons vra is twee rolletjies vir die naweek vir ons gegee). Die huishulp is nors en sit heeldag in die hoofhuis (regs langs die kuierarea en swembad) en TV kyk. Ons moes na sokker en charismatiese kerkdienste luister. Toe ons koffiebekers uit die hoofhuis se kombuis gebruik het die eienaar dadelik gebel (die huishulp het hom gebel) om hieroor te kla. Donderdag, nadat ons met 'n gesukkel die huishulp oortuig het om ons toe te laat om die yskas in die hoofhuis te gebruik, het die agent my teruggebel. Tydens hierdie gesprek is daar vir my gesê dat ek nie die huis bespreek het nie en dat my houdig haar nie aanstaan nie. Geen onafhanklike persoon wat die webtuiste advertensie lees sal weet van die hoofhuis nie. Die foto's wys ook glad nie die hoofhuis nie. Inteendeel, die foto van die swembad en die lapa/boma is doelbewus van die hoofhuis se kant geneem sodat die huis nie gesien kan word nie. Ek sou nie die bespreking gemaak het as ek van die hoofhuis bewus was nie. Huurders voel soos bywoners.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja M

Ongelooflik.

Besonder netjies, goed toegerus. Het die skoonmaakdiens waardeer. Het heerlik gekuier. Kom beslis weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Karen G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend!

Die kamers is pragtig, maar daar was geen linne op die beddens in die een loft bo nie. Daar was geen toiletpapier nie, ons moes vra daarvoor. Daar was melk in 'n gewone uitgewaste konfytbottel. Die grootste probleem was 'n totale gebrek aan privaatheid. Die eienaar se woning vorm deel van die twee slaapeenhede. Dit is nie so geadverteer nie wat 'n wanindruk skep wanneer besprekings gedoen word. Die boma-area, swembad en hoofkombuis is aangrensend aan die eienaar se woning wat 'n ongemaklikheid / gebrek aan privaatheid skep. Die eienaar se stoep kyk uit op die boma en braai-area wat weereens 'n gevoel van ongemaklikheid geskep het. Ons kon nie vrylik daar beweeg nie, want ons het gevoel ons maak inbreuk op die eienaar se privaatheid. Die skoonmaker van die eenheid het die een aand in die kombuis/sitkamer gedeelte gesit en TV kyk wat weereens 'n inbreuk gemaak het op ons privaatheid. Wat die ligging en die netheid aanbetref was daar nie 'n probleem nie, maar dit het nie opgemaak vir die ongerief wat ons moes verduur ten opsigte van gebrek aan privaatheid nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oryx Walkway Moi Signature Luxury Home se terugvoer

Hi Kobus,

Baie dankie vir jou terugvoer. Dit is vir ons jammer jy is teleurgesteld en sal opvolg op jou klagtes.

Net om te noem dat ons die volgende wel genoem is in ons advertensie:

"Accommodation is offered in 2 self-catering cottages, sleeping 12 guests in total, and are linked by an entertainment area"

Die melk is heel moontlik die bediende sin wat sy in die yskas gebêre het. Ons het geadverteer dat die eenheid eintlik selfversorgend is, maar glo sy het nie omgegee as julle daarvan gebruik het nie.

Groete

Oryx Walkway Moi Signature Luxury Home
Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf
Vanaf R8 800
per nag (plek vir 16)
Vanaf
R8 800
per nag (plek vir 16)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 91, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNkYmE0ZjIyLTQwNGEtNDMxMS1iMjZhLTllODM4ODgyYmZiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R8 800 per nag (plek vir 16) 5 5 1 4 Farm 534, Mabula 91 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.764886 27.94998
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem