Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Jackall's Call Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 99, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 060 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Jackall's Call Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorgvakansiehuis wat op die Zebula Golf Estate and Spa geleë is. Zebula bied 'n gholflandgoed, natuurreservaat en gesondheidspa op 1600 hektaar bosveld in die skadu van die Waterbergreeks.

Dié selfsorghuis het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers, ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea en ’n onderdak-vermaakarea en 'n Jacuzzi.

Die eerste en tweede slaapkamers het koninggrootte-beddens en die derde en vierde slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens. Elke slaapkamer het ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, of albei.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met alle toebehore, ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Die eetarea het ’n etenstafel met 8 stoele. Die sitarea het ’n gaskaggel, sowel as ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na die onderdak-vermaakarea met buitemeubels, ’n gasbraai, ’n Weber en 'n vuurput waar gaste lekker onder die sterre kan kuier. Die huis spog met 'n lieflike uitsig oor die bosveld vanaf die boonste stoep.

'n Skoonmaakdiens word daagliks voorsien, behalwe op openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by Jackall's Call Moi Signature Luxury Home sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Jackall's Call Moi Signature Luxury Home
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Zebula 99, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Jackall's Call Moi Signature Luxury Home het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R5 060
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 060
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula 99, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwYWE1OGZmLTkwZDctNDAzYS1iMWU3LWZmOTFhMDYxNDMwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 060 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Farm 534 Mabula 99 Zebula 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -24.765027261122 27.949891487103