Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zeehuijs

Zeehuijs
Vanaf R4 300
R4 300 R3 440
per nag, vir 8 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Zeehuijs is 'n smaakvol versierde dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers en slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n enkelbed en die vierde slaapkamer het 1 dubbelbed. Daar is 3 badkamers waarvan 2 elkeen 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak het. Die derde badkamer is 'n en suite-badkamer in die vierde slaapkamer en het 'n stort en 'n dubbelwasbak. Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig en daar is 'n oopplan-eetarea waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv en 'n DVD-speler. Daar is 'n speletjieskamer met 'n foosball-tafel op die eerste verdieping. Die ruim balkon op die eerste verdieping het braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see en tuin. Daar is parkeerplek voor Zeehuijs en in die toesluitmotorhuis. Skoon beddegoed en badhanddoeke word voorsien, asook 'n stel skottelgoedwassertablette en 'n toiletpapierrol in elke badkamer. Behalwe dit, moet gaste hul eie voorraad saambring.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ongelukkig word geen partytjies, dagbesoekers of troeteldiere toegelaat nie.
Onbeperkte, gratis WiFi is beskikbaar.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 300
R4 300 R3 440
per nag, vir 8 mense
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schoolstraat 32, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9120a751ea80fc25e2222365320358e18fa0301263dbcbd6ca4325c122a093a2fef95112e6bfcda1f2b8d156cec809f5acf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 300 nouVanaf R3 440 per nag, vir 8 mense 65 5 1 5 32 School Street Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.348540207657 18.154545509787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem