Wavecrest Akkommodasie by Zen Guesthouse | LekkeSlaap
+80

Zen Guesthouse

13 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 10G, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zen Guesthouse bied selfsorg-akkommodasie in Jeffreysbaai 300 m vanaf Supertubes en 2 minute se stap van die strand af. Die gastehuis het 'n rustige, gesinsvriendelike atmosfeer en skouspelagtige see-uitsigte met die geluid van die see in die agtergrond.

Die verblyf bestaan uit 'n dakwoonstel, 'n woonstel-eenheid en 'n enkelwoonstel. Elke eenheid het 'n yskas, stoof, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, kookgerei, eetgerei en breekware en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gaste het toegang tot WiFi.

Ontspan in die Jacuzzi wat nie verhit is nie, of gaan wandel op die eindelose strande en versamel skulpies. Die gastehuis het 'n dek met 'n uitsig oor 'n lowerryke inheemse tuin met see-uitsigte. Dit het ook braaigeriewe, sondekke en 'n hangmat. Kom laat jou liggaam en siel rus.

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 13 resensies vir Zen Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Mimosa-straat 10G, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Zen Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mimosa-straat 10G, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA2NjM5MzY1LTM4M2ItNDkyZS1iMTY1LWZjMmU4MTEwN2FlYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 13 5 1 5 10G Mimosa Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -34.030833 24.929977
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za