LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zen Paradys Akkommodasie | LekkeSlaap
+14

Zen Paradys Akkommodasie

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewelme-straat, Henley on Klip, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Zen Paradys Akkommodasie is in die bekoorlike dorpie, Henley on Klip geleë. Dié dorpie is net 'n uur se ry vanaf Johannesburg en dis die perfekte wegbreekplek uit die stad.

Hierdie ateljeewoonstel is op die eienaar se perseel geleë en bied slaapplek aan 2 gaste. In die slaaparea is daar 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is toegerus vir basiese selfsorg en sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, en koffie- en teemaakgeriewe in. 'n Privaat ingang, gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Nabygeleë doendinge sluit die Suikerbosrand Natuurreservaat, Marievale Voëlpark, Heidelberg Gholfklub en die Vaaldam in.

Slaapplek

’n Bespreking by Zen Paradys Akkommodasie sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Zen Paradys Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Ewelme-straat, Henley on Klip, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Gaste dink Zen Paradys Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewelme-straat, Henley on Klip, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8lwRzCNYRNrWEGEqYJAL2Hw60TMYblLR5pZRqAg5ITptiUWds?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 81 Ewelme Street Henley on Klip 1962 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.542409 28.062664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!