LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zen Paradys Akkommodasie | LekkeSlaap
+14

Zen Paradys Akkommodasie

2 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Zen Paradys Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.5/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Mariette M - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik, gerieflik, netjies, rustig met pragtige tuin.

Ons is vriendelik ontvang en goed ingelig. Ons verblyf was gerieflik en naby aan die venue waar die troue gehou was. Die tuin is pragtig en skep n rustige atmosfeer. Dit was 'n aangename ondervinding.

Wade S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wade S
Besigheidsreis

'n Atmosfeer om te beleef.

Die gastehuis is tops, ek het koninklike diens gehad en als was perfeksie tot die punt. Ek beveel baie graag die gastehuis aan vir enige persoon of paar wie gaan vir besigheid of net 'n wegbreek, dis sowaar stilte en 'n kalm atmosfeer om te ervaar.

Zen Paradys Akkommodasie's terugvoer

Baie dankie Wade. Dit was 'n plesier om jou te leer ken en ons is bly dat jou verblyf by ons net so lekker was vir jou, as vir ons. Ons hoop om jou in die toekoms weer te sien.

Zen Paradys Akkommodasie
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ewelme-straat , Henley on Klip, Henley on Klip, 1962, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8lwRzCNYRNrWEGEqYJAL2Hw60TMYblLR5pZRqAg5ITptiUWds?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 81 Ewelme Street Henley on Klip 1962 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.542409 28.062664
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!