Zeranka Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zeranka Lodge bied B&B-verblyf op die grens tussen La Lucia en Umhlanga. Die lodge het sy eie voetpaadjie wat na die strand lei en is net 5 km se ry vanaf die dorpie Umhlanga.

Ons bied 4 dubbelkamers met koninggrootte-beddens. Al die kamers het lugversorging, platskerm-TV's, DStv, en kluise. Al ons kamers het privaat ingange.

Daar is 1 veilige parkeerplek op die perseel per kamer en elke kamer het word voorsien van 'n afstandbeheer sodat hulle kan kom en gaan soos hulle wil. Gratis WiFi word voorsien. Die perseel het 'n groot swembad in 'n pragtige, tropiese tuin met braaigeriewe, wat op versoek beskikbaar is.

Umhlanga is 'n gewilde vakansiebestemming aan die ooskus van Suid-Afrika, noord van Durban. Met uitgebreide dekor (binne en buite), is Umhalnga 'n speelgrond vir besoekers van enige ouderdom.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zeranka Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za