Zero53 Guest Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zero53 Guest Lodge is sentraal geleë in 'n rustige omgewing in die myndorpie, Koffiefontein, in die Letsemeng-munisipaliteit. Die gastehuis is naby restaurante, banke, die Suid-Afrikaanse Polisiediens, 'n dokter se spreekkamer en die sakekern. Zero53 Guest Lodge is 104 km van Kimberley af en 137 km van Bloemfontein af.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers en beskik oor enkel-, dubbel- en deluxe-kamers. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, 'n TV met sekere DStv-kanale, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en temperatuurbeheer. Swem- en badhanddoeke word voorsien.

Die gastehuis bied 'n swembad en 'n privaat agtertuin wat die ideale plek is om te ontspan. Gaste het toegang tot 'n wasgoeddiens en veilige parkeerplek. Die eetarea is langs die kombuis waar maaltye deur ons eie kos-ghoeroe voorberei word. Spesiale dieet versoeke kan vooraf gereël word. Die gastehuis bied ook dienste vir sakefunksies, privaat partytjies en jaareindfunksies.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Fietsry

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zero53 Guest Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za