Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zesty Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Neranzé Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 22 resensies vir Zesty Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.2/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Peter B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Peter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly and helpful staff. We enjoyed our stay.

The access road needs attention.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Reneè V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Reneè V
Saam met vriende

Ek sal nie sommer weer daar bly nie.

Het niks om rêrig teen die plek te sê nie. Net nie 'n omgewing wat ek weer sal wil besoek nie. Het in elk geval donker daar aangekom en vroeg weer vertrek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
San-mari B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
San-mari B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker verblyf, goed ingerig en goeie diens.

Perfek vir 'n vinnige oorslaap of langer met alles wat benodig is. Kamers het matte, 'n baie lekker badkamer met ruimte en 'n yskas en oorgenoeg pakplek. Die bed is baie gemaklik ook en lekker warm vir die winter.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo V
Saam met vriende

We only did a very short sleep over but staff was friendly and everything was pleasant.

We only did a very short sleep over but staff was friendly and everything was pleasant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lihle L - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lihle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

If you need a peaceful environment Zesty Guesthouse is a perfect getaway.

Staff are very accommodating, I was very happy with the service.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeffrey M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jeffrey M
Gesin met tieners

Very good stay and value for money.

I had a good time with my family in a quite place definitely it was what we were looking for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacquline O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacquline O
Gesin met tieners

Skoon, netjies, vriendelike staf.

Baie vriendelike staf. Altyd netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant, safe, clean.

Enjoyed the stay, very safety conscious. Clean, pleasant and luxurious.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies.

Baie netjies en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandra K - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra K
Gesin met klein kinders

Was baie lekker gewees, maar kombuis kort regtig breekware en bakke. Verder geen klagte.

Was regtig lekker, mooi, skoon en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vuyo N - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo N
Gesin met klein kinders

It was a great experience.

So much comfort and good hospitality.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samil P - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Samil P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply a room in a house.

Small, clean room with a bathroom. There is a fridge to share. The host was very friendly and helpful. We booked breakfast, and it was a decent meal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Personeel baie hulpvaardig.

Stil omgewing. Vriendelike personeel. Kan meer aandag skenk aan bv. swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nardus V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nardus V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nag.

Mens kort 'n 4x4-voertuig om by die ingang van die gastehuis uit te kom. Die grondpad wat lei na die gastehuis is verwoes en jy sal jou onderkant van jou voertuig skraap om die slaggate te vermy. Met aankoms by die gastehuis sal jy jouself moet inlaat vir lawaaierige verblyf. Die ligging is naby die hoofpad wat verby Port Edward loop en 'n mens hoor die verkeer aanhoudend. Die nabygeleë taxi-halte help ook nie juis nie. Moenie te veel verwag vir die prys wat jy betaal nie. Jy kan 'n bruinpapiersakkie met een oorstokkie; 'n stukkie watte en 'n stuk seep sonder 'n "wrapping" verwag met jou aankoms. Onthou hierdie voorraad moet jou en jou medegaste vir die hele tydperk van julle verblyf hou. Vat ook jou eie handdoeke en beddegoed saam. Jou een mediumgrootte handdoek sal jou ook maar moet hou vir die heeltyd wat jy daar is. Die bed wat ons in Kamer 2 gehad het, was so hard soos 'n klip en ek dink die mat sou sagter gewees het om op te slaap, maar ek sal dit nie voorstel nie, omdat ek glo nie dit is al gewas sedert die 70's af toe dit ingesit is nie. So gepraat van 'n bed ... Ons albei het gekla dat ons jeuk en dat dit voel asof daar iets is wat oor 'n mens loop terwyl ons in die bed was. Ek neem maar aan hierdie bed is ook jare laas ordentlik skoongemaak. Ons medegaste het die die een aand so luidrugtig daar aangekom en die hele gastehuis wakker gemaak (insluitend sekerlik ook die bure). Ons is werklikwaar baie teleurgesteld met die Zesty-gastehuis. Die foto's op die website lyk beter as wat dit werklik is. Miskien is die ander kamers beter as die een wat ons gehad het, maar ons sal definitef nie weer daar bly nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Clarissa N - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Clarissa N
Saam met vriende

Great place to stay, was very clean and pleasant.

Pleasure staying here, all the amenities was provided.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelle M - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelle M
Enkelreisiger

Gemaklik en gerieflik.

Baie netjies en gerieflik met vriendelike staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zesty Guesthouse se terugvoer

Dankie, dit is heerlik om sulke terugvoering te ontvang. Ons sien uit om julle weer by Zesty Gastehuis te ontvang.

Zesty Guesthouse
Bernard V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard V
Saam met vriende

Netjies.

Netjies en skoon. Het 'n braaier voorsien vir ons kamer. Baie naby aan die winkelsentrums en N2 wat soms raserig is gedurende die nag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zesty Guesthouse se terugvoer

Dankie, dit is heerlik om sulke terugvoering te ontvang. Ons sien uit om julle weer by Zesty Gastehuis te ontvang.

Zesty Guesthouse
Anonieme gas - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius T - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absolutely tranquillity at its best.

Ons sal by geen ander plek in die toekoms wil bly as by Zesty Gastehuis nie, Yvonne maak dit die moeite werd! Ons sê dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zesty Guesthouse se terugvoer

Dankie, heerlik om sulke terugvoer te ontvang! Ons sien uit om julle weer by Zesty Gastehuis te ontvang*

Zesty Guesthouse
Lourens S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was kort gewees maar het dit terdeë geniet.

Krane vir warm en koud is deurmekaar. Handdoeke was 'n bietjie klein en min vir 5 gaste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari S
Gesin met klein kinders

Ons kon regtig ontspan en dit geniet!

Die swembad gedeelte was fantasties - selfs al waai die wind soos dit maar altyd doen by die Suidkus, kon ons heerlik beskut swem middae nadat ons die oggend op die strand deurgebring het. Die pragtige tuin en hoe bome maak dat ons nie eers die wind en weer kon voel nie. Regtig 'n mooi plek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zesty Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, ons waardeer julle positiewe terugvoer! Sien uit om julle weer by Zesty Gastehuis te ontvang.

Zesty Guesthouse
Roxanne K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roxanne K
Saam met vriende

Couldn't have asked for better!

We arrived at Zesty Guesthouse in Port Edward on Friday 25th September. On the way, the manager phoned to see what time we were coming so that our room was prepped. We told her 6 pm, but plans changed and we told them we were coming earlier. The cleaning lady, Jane made sure our room was spotless - even though we told her we didn't mind waiting. Jane welcomed us and did our check in. She was super! So friendly and happy to help! The whole building was beautifully decorated and our room was gorgeous. We were provided with towels, soap and even some rusks that were delicious. I would highly recommend a stay here! Easy access to Port Edward / close to the beach / safe / ample parking. Wow!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Zesty Guesthouse se terugvoer

Thank you for the positive feedback. We appreciate your comments and that you stayed with Zesty Guesthouse. We are looking forward to welcoming you in the near future again.

Zesty Guesthouse
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Valleiweg 1036, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvVtuOCOLIUQdXRC3fOGXiSB3nm5Y92ErzzBXpH4zH7GvVolLHK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 1036 Valley Road Port Edward 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -31.05008 30.215092
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem