Zetties Flatlet
Beskrywing
Zetties Flatlet is in die voorstad Vaalpark in Sasolburg, maklik van die R59 af bereikbaar en net 8,3 km vanaf Emerald Resort Casino.
Daar is 2 selfsorg-eenhede. Elke eenheid het 'n slaapkamer, badkamer en kombuisie. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en elke kombuisie het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oondjie, breekware en eetgerei.
Daar is verskeie doendinge in die omgewing. Gaste kan die stap- en voetslaan roetes verken, die toeristedorpie Parys besoek of 60 km na die Vaaldam aflê wat gewild is onder watersport-entoesiaste.
Kenmerke
- Afrikaans
- Troeteldiere indien gereël
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Wasgoeddiens
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Witborde
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Zetties Flatlet gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |