LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zetties Flatlet | LekkeSlaap
+13

Zetties Flatlet

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 55 resensies vir Zetties Flatlet
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Fodin P - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fodin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent, everything was just perfect. Beautiful room and kitchen with all appliances, ideal for self-catering. Thank you for a lovely stay.

Excellent, everything was just perfect. Stayed for 4 nights over Easter Weekend. Beautiful room and kitchen with all appliances, ideal for self-catering. Location suited me perfectly and Cozette was friendly and very accommodating. Thank you for a lovely stay.

Werner H - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H
Enkelreisiger

The accommodation was clean and functional perfect for what I needed.

I was welcome by very friendly and accommodating people, and they even serviced the flat every day, which was not expected, I would definitely use this accommodation again if I was in the area.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you Werner, I am glad to hear. See you soon.

Zetties Flatlet
Anneline R - Feb 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline R
Gesin met tieners

Dis 'n baie oulike plekkie.

Die kombuisie het alles in wat mens nodig het, met 'n lekker groot yskas. Baie mooi stylvol binne. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Zetties Flatlet's terugvoer

Anneline baie dankie vir die goeie resensie dit was n groot voorreg om jul hier te he, hoop om jul gou weer te sien.
Groete Cozette

Zetties Flatlet
Andries F - Mrt 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries F
Gesin met tieners

Goeie waarde vir geld.

Die verblyf is baie billik geprys en die gasvrou het moeite gedoen om 4 volwasse persone te akkomodeer.

Gerry L - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerry L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Excellent, comfortable, very clean and enjoyable stay with all the needed amenities and nicely located. The host very friendly.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you Gerry I appreciate it. It is nice to have guests like you, and we hope to see you again. Keep well.
Regards,
Cozette

Zetties Flatlet
Paul M - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul M
Enkelreisiger

Aangename verblyf, goeie waarde, netjies, skoon en vriendelike diens.

Ek het baie lekker gebly by Zetties, die flatlet het aan al my verwagtinge voldoen. Aangename mense, was vriendelik en hulpvaardig ek sal weer van Zetties gebruik maak.

Theresa C - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa C
Gesin met tieners

Baie gasvryheid ervaar en netjies.

Baie vriendelike diens.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie Theresa ek waardeer jou goeie review, dit was baie lekker om julle hier te he.
Groete Cozette

Zetties Flatlet
Wim S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, gerieflik, vriendelike ontvangs.

Corzette het vooraf seker gemaak dat ons weet wat om te verwag. Die blyplek was gereed toe ons daar aankom. Sitkamer, toegeruste kombuis, mooi slaapkamer en ruim badkamer. Oral skoon en netjies. Vaalpark is 'n uitbreiding met baie verwarrende straatjies. Sonder 'n GPS sal mens sukkel die eerste keer as jy daarheen ry.

Zetties Flatlet's terugvoer

Beste Wim,

Baie dankie vir die goeie resensie.

Ons hoop om u weer te sien en wens u alles wat mooi is toe.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Audrey K - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey K
Gesin met tieners

Gerieflik en baie netjies.

Dit was lekker gewees. Woonstel was netjies. Sentraal.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie ek waardeer. So bly jul het dit geniet.
Groete Cozette

Zetties Flatlet
Nelia R - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Enkelreisiger

Rustig en veilig.

Baie netjies en skoon. Veilig met veilige parkering vir veral vroue wat alleen reis. Rustige omgewing.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie ek waardeer.
Hoop om u gou weer te sien.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Leon L - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Clean, friendly and good value for money.

Zetties Flatlet was very clean and tidy, well-equipped and the customer service as good as it gets. Good value for money.

Zetties Flatlet's terugvoer

Beste Leon,

Baie dankie vir die goeie resensie. Ek hoop om julle weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Yolande W - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolande W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik en netjies.

Die kothuis was gemaklik en skoon.

Zetties Flatlet's terugvoer

Beste Yolande,

Baie dankie, ons hoop om julle weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Palesa S - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa S

I really enjoyed my stay.

Everything there is perfect and I really enjoyed my stay.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you so much, fantastic nice to hear.

Zetties Flatlet
Nelia R - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Enkelreisiger

Gemaklik.

Verblyf is skoon, netjies met alles wat jy nodig het vir 'n rustige veilige rustyd.

Zetties Flatlet's terugvoer

Goeie dag Nelia,

Baie dankie vir die mooi resensie, hoop om weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Tanya J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya J
Gesin met klein kinders

Baie netjies.

Aangename dame. Baie netjies. Dankie.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die kompliment, hoop om jul weer te sien.

Groete Cozette

Zetties Flatlet
Johan A - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan A
Gesin met klein kinders

Genotvol.

Dit was lekker gewees. Woonstel was netjies. Sentraal.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie, ek is bly jul het dit geniet. Was nice om jul hier te he, hoop om jul in die toekoms weer te akkomodeer.

Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Henry H - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Plek is netjies en eienaar vriendelik en behulpsaam.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie Henry, ek waardeer.
Dankie vir jul vriendelikheid.
Groete, Cozette.

Zetties Flatlet
Leon D - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon D
Saam met eggenoot / lewensmaat

The place is neat and tidy and the people very friendly and helpful.

Staying at Zetties Flatlet was definitely value for money. The people were helpful and friendly. The place is neat and located in a good and quiet area. I would recommend Zetties Flatlet to any of my friends.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thanks, Leon, nice to accommodate people like you, hope to see you again. God bless.
Regards,
Cozette

Zetties Flatlet
Rhoda S - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rhoda S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik en baie netjies.

Ons is vriendelik ontvang. Parkering agter veiligheidshek is beskikbaar. Genoeg spasie vir 2 gaste. Mooi netjies en skoon.

Zetties Flatlet's terugvoer

Dankie Rhoda hoop om jul weer te sien, alles wat mooi is vir die toekoms.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Robyn M - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn M
Gesin met tieners

Perfect, just perfect.

Everything we needed to have a very pleasant stay were provided and all we had to supply was our food (tea, coffee, sugar and more were supplied for which was a very welcome surprise). And the finer details to personalise the flat was very much appreciated.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you Robyn,

Very nice to accommodate people like you. Hope to see you again.

Blessings
Cozette

Zetties Flatlet
Cassie J - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Cassie J

Dit was soos om by familie te kuier.

Kan Zetties Flatlet vir seker aanbeveel.

Zetties Flatlet's terugvoer

Dankie Cassie was baie aangenaam om jul te akkomodeer. Hoop om jul weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Helancia W - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helancia W
Gesin met tieners

Gemaklik, veilig, gerieflik.

Baie rustige omgewing, het veilig gevoel, sal definitief aanbeveel.

Zetties Flatlet's terugvoer

Helancia wil net graag baie dankie se vir die mooi resensie hoop om jul weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Charles V - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Gesin met klein kinders

Netjiese verblyf met vriendelike gasvrou.

Die eenheid waarin ons oornag het, was skoon, netjies en prakties met 'n vriendelike gasvrou. Die Flatlet is geleë in 'n stil buurt, maar ry maar net versigtig, want die paaie in die omgewing is glad nie in 'n goeie toestand nie en het redelike groot slaggate waar om mens moet ry! Cozette, dankie vir die lekker verblyf.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, ek vreeslik jammer die paaie maar het ongelukkig nie beheer daaroor nie, hoop van harte om jul gou weer te sien.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Gerhard E - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie, stil area, vriendelike ontvangs.

Mooi stil area om in te wees, veral na lang dag om net te rus. Goed en sentraal geleë.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie,

So bly jul is tevrede, hoop om jul weer te sien.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Adriaan Jj V - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adriaan Jj V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Room was very small and crowded.

Too small for 2 people.

Lyonie L - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lyonie L
Gesin met tieners

Voldoen aan die behoefte wat ons gehad het.

Voldoen aan die behoefte wat ons gehad het en is skoon en netjies.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie, ek is so bly om te hoor.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Christel Z - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel Z
Enkelreisiger

Heerlik.

Rustig. Vriendelike ontvangs. Netjies. Gerieflik. Sal vir seker weer daar oornag.

Zetties Flatlet's terugvoer

Beste Christel,

Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om julle te huisves. Dankie ook vir jul ondersteuning en vriendelikheid.

Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Jansie B - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jansie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese en skoon geriewe en vriendelike gasvrou.

Netjiese en skoon geriewe. Baie vriendelike en besorgde gasvrou wat ons welkom laat voel het.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Hoop om jul weer te akkomodeer in die toekoms. Dis baie lekker om sulke oulike gaste soos jul te hê. Voorspoed vir die toekoms.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Nelia R - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige bekostigbare verblyf, baie warm sal lugversorger voorstel.

Sien sterre.

Nico B - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam en goed ingerig.

Van aankoms tot vertrek 'n aangename ondervinding. Bianca hul se ontvangs en hulpvaardigheid wonderlik. Sal verseker weer daar aandoen.

Zetties Flatlet's terugvoer

Fantasties baie dankie, so bly om dit te hoor, sien uit na jul volgende besoek.
Groete,
Cozette en Bianca

Zetties Flatlet
Annette C - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en skoon.

Alles wat mens benodig was beskikbaar.

Zetties Flatlet's terugvoer

Beste Annette,

Baie dankie, ek waardeer. Dit was 'n groot voorreg om julle te huisves.

Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Naomi L - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent value for money.

The flatlet at Zetties is conveniently situated and is kept spotlessly clean. We really enjoyed our stay and would definitely use Zetties Flatlet for any future trips to Sasolburg.

Zetties Flatlet's terugvoer

Appreciate your positive comments, people of your caliber are always welcome.
Kind regards,
Cozette

Zetties Flatlet
Karien V - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Karien V
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Veranderde buitekamer.

Hierdie verblyf voldoen glad nie aan die standaard nie. Instandhouding op die flatlet word nie gedoen nie en vir die grootte is dit eintlik net geskik vir 2 mense.

Zetties Flatlet's terugvoer

Ek is verskriklik jammer dat u so oor my plekkie voel. Ek glo en vertrou dat u u geluk sal vind op n ander plekkie. Ek wil net graag vir die res van my gaste nogmaals baie dankie se vir al hul Goeie komentaar, hierdie was nou ongelukkig my eerste negatiewe resensie.
Ek wens u alle voorspoed en gesondheid toe vir die toekoms.
Beste Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Deon S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, privaat en stil.

Kliëntediens van eienaar is buitengewoon. Dankie! Ons het lekker en veilig gekuier. Is verwelkom met ietsie lekker op die bed. Gaan in die toekoms nie eers ander plek soek nie. Miskien meer aandag skenk aan die stort, moes eers self skoonmaak voor gebruik. Die res is puik!

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie. Jammer oor die stort ek sal onmiddellik daaraan aandag gee en dankie dat jy dit onder my aandag gebring het, ek was nie bewus daarvan nie, sal dit onmiddellik opvolg met my bediende. Hoop om jul gou weer te sien.

Zetties Flatlet
Rika E - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rika E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, rustige verblyf.

Zetties Flatlet was aangename verblyf. Beste bed waarop ek in 'n lang tyd geslaap het en Coezette was vriendelik en altyd beskikbaar. Sal definitief die flatlet aanbeveel.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die goeie komentaar hoop om jul gou weer te sien.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Lizette S - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig, privaat en baie gemaklik.

Baie vriendelike, gasvrye dame. Die woonstel beskik oor alles en meer wat nodig is om te oornag en is baie gemaklik met veilige parkering. Dit is slegs 16 km vanaf Isak Steyl Sport Stadion waar die Rhino toernooi plaasgevind het, so ons kon lekker rus in die bed voor die TV in die aande. Heerlike verwarmer wat baie gehelp het in die koue aande.

Zetties Flatlet's terugvoer

Ek is so bly jul is tevrede, baie dankie vir die komplimente, hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Paul V - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V
Saam met vriende

Fantastiese waarde met ‘n definitiewe gevoel van aandag en moeite.

Die eenheid was ongelooflik netjies met pragtige beddegoed en spesiale sjokolades. Ons sal definitief weer daar oorbly.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie, dis lekker om sulke oulike mense soos jul te huisves.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Martin K - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin K
Enkelreisiger

Heerlik. Gemaklik. Gerieflik, het aan my persoonlike behoeftes voldoen.

Sien sterre.

Johan & Martie D - Jun 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Martie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike en bekostigbare plekkie.

Netjies, gerieflik en veilig. Behulpsame gasvrou en sal Zetties Flatlet enige tyd aanbeveel.

Vanessa M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Besigheidsreis

Fantasties.

The hostess is extremely friendly and it was truly a home away from home experience. Everything was perfect and I will recommend Zetties to everyone. The welcome chocolates were such a lovely treat and so unexpected in today's times. The hostess went out of her way to make us feel so special.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you for the nice review. You are such kind people. It was a great honour to be your hostess. I hope to see you soon again.

Zetties Flatlet
Stephanie R - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie tevrede.

Sal Zetties aanbeveel. Goeie waarde vir geld, netjies en vriendelike diens. Ons sal weer soontoe gaan.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie ek is so bly.
Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Andre B - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B
Enkelreisiger

Baie skoon en gerieflik.

Skoon, netjiese akkommodasie, veral vir die enkel sakereisiger op 'n begroting. Gerieflik naby die hoofpad.

Karen V - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V
Besigheidsreis

Dit was awesome verblyf en baie netjies.

Ons was vriendelik ontvang met bederf! Zetties se verblyf is pynlik netjies en skoon. Is veilig en het 'n alarmsisteem. Baie stil omgewing. Sal enige tyd weer hier oornag.

Zetties Flatlet's terugvoer

Dankie Karen dit was vir my 'n groot voorreg om jul te huisves. Als wat mooi is vir die toekoms.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Lieschen H - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieschen H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, silwerskoon, gerieflik, stil, sal beslis weer kom kuier!

Ek sal Zetties Flatlet met vrymoedigheid aanbeveel. Dit is gerieflik, baie goed ingerig, silwerskoon en goed geleë. Eienaar is baie behulpsaam en vriendelik. Jy kan nie 'n fout maak om daar te bespreek nie!

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie ek waardeer dit baie. Dit was vir my ook n groot voorreg om sulke oulike mense soos jul hier te huisves.
Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Elize M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize M

Dit is meer as wat ek verwag het.

Dit is 'n baie oulike plekkie en ek sal beslis weer daar bly, sou ek in daardie omgewing wees. Die gasvrou is baie gaaf en het die heeltyd met my kommunikeer. Dit is 'n lekker stil plekkie en ons kon selfs agter in die erf ontspan.

Zetties Flatlet's terugvoer

Dankie hoop om jul gou weer te sien.
Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Monique V - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique V
Besigheidsreis

Dit was uitstekend.

Dit was 'n baie lekker plek en die eienaar is ongelooflik vriendelik en behulpsaam sal beslis weer plek bespreek by hulle.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie, dit was 'n groot voorreg om u hier te kon ontvang. Hoop om u gou weer terug te verwelkom.

Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Bibi M - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bibi M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bestuur was baie hulpvaardig en het moeite gedoen om ons welkom te laat voel.

Baie gesukkel, selfs met die hulp van my dogter en skoonseun wat in Sasolburg woon, om Zetties te kry omdat daar geen naambord is nie. Ons het dit baie waardeer dat hulle moeite gedoen het om 'n ekstra slaapplek (veral sonder enige ekstra koste) vir my kleindogters te voorsien. Indien ons weer die geleentheid het om my kinders en kleinkinders te besoek, sal ek gewis op Zetties se knoppie druk!

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie. Druk gerus weer op my knoppie.
Groete Cozette

Zetties Flatlet
Thaki Lillian L - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thaki Lillian L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Breathtaking.

It was nice staying at Zetties Flatlet and the owner was very helpful, she keeps on asking where I was the whole trip. The place was clean.

Zetties Flatlet's terugvoer

Thank you for your nice review, I appreciate.

Kind Regards
Cozette

Zetties Flatlet
Johann M - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann M
Enkelreisiger

'n Pragtige en baie gerieflike woonstel.

Die eienaar is baie vriendelik en gasvry. Die woonstel is besonder netjies en gerieflik. Die gas voel dadelik tuis en die atmosfeer wat die woonstel skep, is baie positief.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente.
Cozette

Zetties Flatlet
Tinus B - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus B
Enkelreisiger

Ek is met baie behulpsaamheid, vriendelikheid en gasvryheid ontvang.

Die plek is naby die hoofweg geleë en maklik om te kry. Dis sentraal geleë met Van der Bijlpark en Sasolburg. Dis naby 'n garage, inkopie sentrum, asook eetplekke. Die woonstel is baie netjies en skoon. Dis goed toegerus met als wat jy nodig het met oulike kombuisie. Diens is uitstekend en verwelkomend. Ek kan dit regtig aanbeveel. Baie dankie vir die great geleentheid. Seëngroete en vrede.

Brian V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Brian V
Enkelreisiger

Dit was presies wat ek wou hê.

Beveel dit vir almal aan en gaan self weer daar bly. Rustig en luukser as verwag vir die prys.

Zetties Flatlet's terugvoer

Fantasties. Ek is baie bly u is tevrede. Baie dankie vir terugvoering, en ons hoop om gou weer van u te hoor.

Zetties Flatlet
Rinus V - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rinus V
Enkelreisiger

Presies wat ek benodig het nl. 'n skoon bed, skoon badkamer, stil en rustig. Ontvangs en kommunikasie puik.

Ontvangs was goed en vriendelik. Vooraf beplanning deur gasvrou goed. Akkommodasie was skoon en kamer is elke dag gediens. Ek sal definitief weer hier aandoen.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die puik terugvoering. My kliënte is baie belangrik en spesiaal vir my.

Zetties Flatlet
Yana S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yana S
Gesin met klein kinders

Alles was perfek! Het heerlik gekuier!

Het heerlik gekuier! Alles, van die bespreking tot dag van vertrek, was absoluut perfek! Baie dankie vir jul moeite en vriendelikheid! Sal beslis weer kom kuier!

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die komplimente, hoop om jul gou weer te sien.
Beste Groete,
Cozette

Zetties Flatlet
Sandra N - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra N
Gesin met tieners

Netjiese,skoon verblyf met uiters vriendelike diens.

Ons gaan gereeld vir sport Sasolburg toe en sal beslis weer van Zetties Flatlet gebruik maak. Die hele setup is oulik - presies wat ons nodig het en diens is uitmuntend. Dankie Cozette!

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die pragtige boodskap, dit word opreg waardeer.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Juan-marie O - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-marie O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gerus.

Baie vriendelike eienaar van 'n heerlike ruim woonstel. Beveel dit aan vir almal wat 'n slaapplekkie soek in Sasolburg/Vaalpark omgewing. Gemaklike eie toegang tot die woonstel.

Zetties Flatlet's terugvoer

Baie dankie vir die mooi boodskap, dit word opreg waardeer.

Groete
Cozette

Zetties Flatlet
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R480
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blombergstraat 37, Vaalpark, Sasolburg, 1947, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1lKV6cwNtP2c8GPGvX5POpDHoF9hGmGrTaiIIxduzR69KJYkzc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R480  per nag (vir 2 persone) 55 5 1 5 37 Blomberg Street Vaalpark 1947 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -26.781983 27.845058
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!