Groenpunt Akkommodasie by Zia's Accommodation Green Point | LekkeSlaap
+5

Zia's Accommodation Green Point

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 137, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Zia's Accommodation is in die hartjie van Groenpunt, 'n heerlike sentrale ligging in Kaapstad, naby die bekende W&A Waterfront.

Dié moderne, smaakvol ingerigte selfsorgwoonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n leefarea met 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n stort-oor-bad. Die kombuisie het 'n yskas, mikrogolf, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe.

Zia's Accommodation is stapafstand vanaf heelwat winkels, die strand, en vername hoofweë soos die M5, M3 en N2.

Slaapplek

’n Bespreking by Zia's Accommodation Green Point sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Hoofstraat 137, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 137, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYxMzg5NThhLWE5MjktNDE2Yi1hMzA2LWUwMDk3NWRkYjBmMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (plek vir 4) 137 Main Road Green Point 8004 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.907704 18.407349
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za