LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zietsies at 104 Putney | LekkeSlaap
+40

Zietsies at 104 Putney

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Putney-weg 104, Brixton, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zietsies at 104 Putney bied selfsorgverblyf in Brixton, minder as 200 m vanaf Zietsies Gastehuis. Die ateljeewoonstelle is op die hoek van Putney- en Chiswickstraat en bied die nodige geriewe vir selfsorg.

Elke woonstel is individueel versier en het 'n dubbelbed, sitarea, kombuisie en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is met 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel toegerus. Potte en panne word ook voorsien, asook eetgerei en breekware. Koffie en 'n dompelpot, tee, suiker en melk is beskikbaar. Die badkamer het gesighanddoeke, handdoeke, seep, sjampoe en lyfroom. Die eerste rol toiletpapier word voorsien. Die slaapkamer- en leefarea het 'n verwarmer, haardroër en muskietafweermiddel. Gratis optiesevesel-WiFi is beskikbaar.

Indien gaste nie self wil kook nie, voorsien Zietsies Gastehuis ontbyt en aandete as dit vroegtydig versoek word.

Daar is 'n biblioteek wat gaste kan gebruik. Daar is nie tans 'n wasmasjien nie, maar wasgoed kan ook op versoek deur Zietsies se personeel gedoen word. 'n Strykyster en -plank is beskikbaar. Die woonstelle word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 4 resensies vir Zietsies at 104 Putney
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Putney-weg 104, Brixton, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Zietsies at 104 Putney het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Putney-weg 104, Brixton, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABC6fmJ1Cwx4EsXxWrp6iyyPD5c7VOV4XpzYgTI166DVhoibrH8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 104 Putney Road Brixton 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -26.192115469193 28.003997687615
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!