LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zietsies Guest House | LekkeSlaap
+23

Zietsies Guest House

22 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beverleyweg 1, Aucklandpark, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 260 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zietsies is op die hoogste koppie in Johannesburg geleë en bied 'n 180°-uitsig na die noorde, ooste en weste.

Die eetkamer is gebou van glas en staal, wat dit die gevoel gee van 'n glashuis in die lug, en 'n uitsig wat slegs oortref word deur die gehalte van die kos wat bedien word.

Die kamers het gehalte-linne, vere- en donsduvets, koffie- en teemaakgeriewe, vars vrugte, kamerjasse en 'n verwelkomingskraffie sjerrie. Let asseblief daarop dat daar geen TV's in die kamers is nie, maar daar is 'n grootskerm-TV met sekere kanale in die sitkamer.

'n Uitgebreide biblioteek is tot gaste se beskikking. Daar is ook uitsigte oor die boomryke Johannesburg.

Die gastehuis is sentraal geleë en is naby Sentech se toring aan die grens van Brixton en Aucklandpark en is net 'n paar minute se ry vanaf die besige Newtown-ontwikkeling, restaurante, universiteite, hospitale, vermaaklikheidsplekke en hoofweë.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Videospeler
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Zietsies Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Beverleyweg 1, Aucklandpark, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Gaste dink Zietsies Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beverleyweg 1, Aucklandpark, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZDQyZmQ1LTVkMTMtNDhkMC1iYjVlLTlmMmJjNTcwMzA0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 1 Beverley Road Aucklandpark 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.191033048007 28.004335463047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!