LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zietsies Guest House | LekkeSlaap
+23

Zietsies Guest House

22 resensies
Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Zietsies Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lizanda S - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lizanda S
Gesin met tieners

Was soos om by familie te kuier - baie tuis gevoel.

Dankie vir alles het regtig lekker oornag en die "old charm" gevoel was lekker veral vir my kinders.

Zietsies Guest House's terugvoer

Thanks. It was lovely to have you here.

Zietsies Guest House
Adriaan N - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Adriaan N
Saam met vriende

Baie netjies, skoon, kunstig, vriendelik en 'n mooi uitsig.

Was baie tevrede met die verblyf en sal weer daar bly indien ons die FNB stadion (Soccer City) moet besoek. Die area voel taamlik onveilig, maar binne die gastehuis voel mens heeltemal gerus.

Loraine R - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine R
Saam met vriende

Uniek en besonders met die mooiste uitsig.

Zietsies is uniek, besonders met 'n huislike atmosfeer. Die uitsig is 24/7 bekoorlik en die gasvryheid saam met die ontbyt is puik!

Zietsies Guest House's terugvoer

Loraine,
Baie dankie. Dit is altyd goed om te hoor dat ons gaste hulself geniet het.
Ons hoop ons sien jou gou weer.
Elzabé.

Zietsies Guest House
Hannelie H - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie H
Saam met vriende

Amazing!

Die uitsig is absoluut fantasties, die kamers is ruim, ons het baie lekker gebly daar en sal verseker weer daar gaan bly. Die eienaar was 'n groot 'treat'.

Zietsies Guest House's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde! Hoop ons sien julle gou weer...
Elzabé

Zietsies Guest House
Alta C - Jul 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alta C
Saam met vriende

Fantastiese, vriendelike diens!

Die kliëntediens is fantasties, en die kos uit die boonste rakke. Die kamers is gerieflik met alles wat mens nodig het. Baie dankie!

Zietsies Guest House's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Hannelie. Dit was lekker om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer! Ryna

Zietsies Guest House
Emil V - Nov 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uit die boeke!

Wat 'n plesier! Zietsies is by ver die beste gastehuis waar ek al gebly het. Ons is tuis laat voel met die aankoms. Alles is prentjiemooi. Ons kamer was skoon en netjies. Die kos was uit die boeke. Vars voorberei, en heerlik. Die uitsig oor JHB vanaf die balkon is iets wat moet beleef word. Wie wil nou TV kyk as jy kan rustig kuier met 'n glasie wyn en goeie geselskap? Ek beveel Zietsies aan vir enige iemand.

Zietsies Guest House's terugvoer

Baie dankie, Emil! Hoop ons sien julle gou weer.

Groete,
Elzabé

Zietsies Guest House
Wicus L - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wicus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bitter lekker geslaap en ontbyt geëet by Zietsies.

Zietsies is 'n vriendelike gastehuis met 'n besonderse uitsig en baie lekker ontbyt. Die kamers is groot en skoon. Die ligging goed en baie veilig. Ek sal dit sterk aanbeveel.

Herman P - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman P
Besigheidsreis

Aangenaam verras!

Het later as beplan aangekom, maar was aangenaam ontvang deur Elsebe self. Regte familie-atmosfeer, baie mooi uitsig oor JHB. Daar is wel baie trappe, so sal dit nie aanbeveel as jy moeilik loop nie.

Marcelle W - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcelle W
Gesin met klein kinders

Interessante ervaring!

Zietsies kan met reg aanspraak maak dat hulle een van die beste uitsigte in JHB het. Me. Zietsman se kunstenaarsiel leef in haar huis en almal van haar staf tot haar honde was verwelkomend. Me. Zietsman slaag uitmuntend daarin om 'n koninkryk tussen vier mure te skep. Sal weer daar bly!

Elizma E - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Spesiale aand saam met my man.

Vanaf aankoms tot vertrek is ons soos VIP's behandel. Die verblyf en etes was uit die boonste rakke! Die personeel is kosbaar. Selfs die Woefers het ons welkom en tuis laat voel.

Amanda Z - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda Z
Saam met eggenoot / lewensmaat

What a great place !!!!

We had such a great time at Zietsies Guest House. We really felt so welcome. It is such a beautiful place and we had a great experience. Breakfast was divine! The whole experience was great. Thanks so much.

Eva P - Feb 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eva P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning decor & views & an inspiring hostess with passion for sharing her 'real' Jobug.

A real gem hidden in the somewhat unlikely poor Joburg suburb of Brixton, but perched high above the city with magnificent views from the balconies, lounge and dining room.Fascinating rooms with beautifully restored Art Deco furniture - very stylish and comfortable. Our hostess Elzabe went out of her way to inspire us with her infectious enthusiasm for 'her' Joburg. Not the glitzy shopping mall Joburg but the vibrant, regenerating & exhilarating downtown areas around Newtown Precinct & Braamfontein - sites of blossoming creative opportunities and affordable urban redevelopment. Under Elzabe's guidance we experienced areas of Joburg that we would never have ventured into alone. The guest house provides a unique experience, one not to be missed. We will definitely be back, but for a much longer stay.

Hendrik B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik B
Besigheidsreis

Dit het slegs een nag soos 'n lang vakansie laat voel.

Die kliëntediens was puik, die kamer gerieflik en stylvol, en die ontbyt iets besonders. Die REGTE koffie in die kamer het my dag gemaak!

grace f - Feb 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
grace f
Saam met eggenoot / lewensmaat

The most beautiful B/B, with delicious food, and a fabulous host to guide you in Joberg.

I had such an amazing time, thanks to Elzabe! She guided my friend and I through each day's itinerary, helping us book guides and get directions. The food was outstanding at every turn, the hospitality unbeatable and the rooms gorgeous beyond compare. Also, there's complimentary sherry and wonderful dogs that live at the house.

Bronson T - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bronson T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great relaxed setting in the middel of the Johanessburg chaos. Fantastic people.

I would definitely recommend Zietsies! Elsabie and Reatha were fantastic and really made us feel welcome and at home. Love the fact that her dogs may be in the house and on the couches.

Desire K - Nov 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desire K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best value for money, Best customer service and Best cleanliness!!!

We travel often and have stayed in plenty B&B's across the country, but I have to say Zietsies is one of the best B&B's in SA that we've come across!

Charlene W - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene W
Enkelreisiger

Absolutely Wonderful!

Elzabe and her staff were great hosts. I felt at home and well taken care of. The guest house itself was just phenomenal. The rooms, the decor, the view. They were absolutely breathtaking! The food was also very delicious and was shared among great company. I cannot wait to go back!

Mark H - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark H
Besigheidsreis

What a gem in the middle of the concrete jungle

An inspirational place to stay - the food, people, passion & vibe is electric. Not to mention the the view over the North of JHB!!!

Catheleen B - Okt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catheleen B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great place, food was wonderful, Elsabe is the best hostess

The night was one to remember. Zietsies is great! The breakfast was to die for and Elsabe's friendly service and company was fantastic. We will definitely go again - and just have to say the view is unbelievable!

Peter B - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Peter B
Besigheidsreis

Wonderful

Lovely stay, with very friendly owners who serve a great breakfast.

Byron J - Mrt 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron J
Saam met eggenoot / lewensmaat

The view is absolutely breathtaking

Elzabe was an amazing host, very comforting and helpful. Breakfast was delicious and the location and the view was unbelievable. I would definitely stay there again and would definitely recommend it.

Charles V - Okt 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V
Saam met vriende

Relaxing, and great service.

Relaxing atmostphere with very good service. Rooms are styled in a nice different way from most other guest houses. Elzabe and her staff were of great service. The food was incredible!! Thank you for such a great stay - looking forward in visiting you again.n

Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 260
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beverleyweg 1, Aucklandpark, Johannesburg, 2092, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhZDQyZmQ1LTVkMTMtNDhkMC1iYjVlLTlmMmJjNTcwMzA0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 260  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 5 1 Beverley Road Aucklandpark 2092 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.191033048007 28.004335463047
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!