LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1 | LekkeSlaap
+23

Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Quarme Kuslandgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 950 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1 is 'n selfsorgwoonstel op die Zimbali Kuslandgoed aan KwaZulu-Natal se Noordkus.

Dié woonstel bied 'n lieflike see-uitsig en beskik oor 3 kamers en 3 badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, oorgenoeg kasruimte en 'n en suite-badkamer met 'n stort en spa-bad. Dié kamer het ook 'n skuifdeur wat lei na 'n dek. Die tweede en derde kamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad.

Die leefarea is oopplan, laat natuurlike lig deur groot vensters en 'n skuifdeur instroom en bied 'n lieflike uitsig. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler. Die eetarea het 'n etenstafel vir 8. Die kombuis is toegerus met 'n groot yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en mikrogolf.

Die leefarea lei na die balkon met stoepmeubels en 'n mooi uitsig. Die tarief sluit die gebruik van 'n gholfkarretjie met sitplek vir 4 in.

Die landgoed bied 'n swembad, 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbaan, en 'n privaat strand waar gaste watersport kan reël.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zimbali Kuslandgoed, Quarme Kuslandgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali 3 Bedroom Beachfront ZTD1 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Quarme Kuslandgoed, Ballito, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cf4a5329abc00c8b77352854cd0db0c9e0e3475b403e3c691f13bb7b4917832638fe5dfb2b656ea971bfe1396d63c32f2bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 950  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Zimbali Coastal Estate Quarme Beach Estate 4418 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.549112527775 31.208033412256
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!