Zimbali Akkommodasie by Zimbali Acaciawood | LekkeSlaap
+10

Zimbali Acaciawood

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciawood-rylaan 13, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Acaciawood is in die pragtige, eksklusiewe Zimbali-landgoed geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir groot gesinne of 'n groep vriende. Die huis is naby verskeie geriewe soos restaurante, winkels en die strand.

Die ruim, elegante villa het 4 slaapkamers met slaapplek vir 8 gaste en is stylvol gemeubileer. Dit strek oor 2 verdiepings en sluit 'n dubbelmotorhuis in waarin jy onder andere 'n gholfkarretjie kan parkeer. Verder is daar 'n oopplan-leefarea met 'n sitkamer, biljartkamer, kombuis, eetarea, plonspoel en Jacuzzi op die onderste verdieping.

Die 4 luukse slaapkamers is op die eerste verdieping en het en suite-badkamers.

Zimbali Acaciawood het 'n see-uitsig en 'n gholfkarretjie is boonop by die huurkoste ingesluit. Ons is net 3 minute se ry met 'n gholfkarretjie vanaf die Fairmont Hotel.

Let asb. daarop dat rook verbode is in die eenheid. Die tarief sluit 'n skoonmaakdiens op weeksdae in.

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Acaciawood-rylaan 13, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Acaciawood-rylaan 13, Zimbali, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5ZTRiN2EwLTc0NWQtNGI4ZC04YjRiLWQ2MTA0ZjVjMGJiYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R5 000  per nag (plek vir 8) 13 Acaciawood Drive Zimbali 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -29.559009129038 31.187672531814
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za