Zimbali Akkommodasie by Zimbali Home in the Forest Estate | LekkeSlaap
+21

Zimbali Home in the Forest Estate

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood 39, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Home in the Forest Estate is 'n luukse selfsorghuis in die Zimbali Kusoord. Gaste het toegang tot die landgoed se geriewe en besienswaardighede.

Die dubbelverdiepingvakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed. Elke badkamer het 'n aparte stort en 'n bad.

Die huis het 'n ruim, goed toegeruste kombuis met die nodige toebehore en kookgerei om maaltye mee voor te berei. Die groot oopplan-leefarea lei na 'n kuierstoep met stoepmeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en swembad. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Die landgoed spog met swembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbane, en 'n privaat strand waar 'n rits watersporte geniet kan word indien dit vooraf gereël word.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Home in the Forest Estate sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Forestwood 39, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Forestwood 39, Zimbali Kusoord, Ballito, 4422, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd2adf13a2bb4f22494044210a06d1ca2156b50ebba0c28f9b81f5d3bf435fd822ef8fa19522c2a1fd77e4a6eacf997c43d8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 000  per nag (plek vir 6) 39 Forestwood Zimbali Coastal Resort 4422 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.550943488433 31.198669965954
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za