Zimbali Akkommodasie by Zimbali Luxurious Ocean Breaker | LekkeSlaap
+18

Zimbali Luxurious Ocean Breaker

Selfsorg
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood Loop 20, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 700 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Zimbali Luxurious Ocean Breaker is 'n lieflike sesslaapkamerhuis in die Zimbali Coastal Resort aan KwaZulu-Natal se noordkus. Hierdie moderne huis bied heelwat ontspanningsareas en gedeeltelike see-uitsigte in die verte.

Dié huis beskik oor 6 en suite-slaapkamers en 'n oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Elke kamer he t'n koningingrootte-bed en het ook lugversorging. Elke en suite-badkamer het 'n stort. Daar is een en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, mikrogolfoond, 2 addisionele ingeboude oonde en 'n tee- en koffiestasie. Die ruim oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek en 'n sitarea met 'n slim-TV. Die huis maak ten volle gebruik van sonkrag en het ook WiFi. Die huis se ontwerp trek voordeel uit die lieflike uitsigte vanaf die dek met stoepmeubels.

Zimbali Coastal Resort bied swembaddens, golf, staproetes en toegang tot die strand.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Luxurious Ocean Breaker sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 6
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Tinderwood Loop 20, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R6 700
per nag (plek vir 12)
Vanaf R6 700
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tinderwood Loop 20, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2JG8JMcsqb51VAWBYGf9IJDJq5r2jtJuviwgUDf2FdCAvXqnv7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R6 700  per nag (plek vir 12) 20 Tinderwood Loop Zimbali Coastal Estate 4399 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.564753038261 31.185235187489
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za