Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 is 'n selfsorg-villa op die Zimbali Kuslandgoed aan die Noordkus. Dié landgoed bied verskeie geriewe en doendinge. Die verblyf het 'n omsetter vir beurtkrag.

Dié ruim dubbelverdieping-villa het slaapplek vir 8 en beskik oor 4 en suite-kamers, lugversorging en oopplan-leefareas. Die hoofslaapkamer, tweede en derde kamer het 'n koningingrootte-bed en die vierde kamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n stort of bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander toebehore. Die hoofleefarea het 'n kaggel en daar is ook 'n informele leefarea en 'n kuierarea. Die hoofleefarea lei na 'n onderdakbalkon met braaigeriewe, stoepmeubels en 'n swembadjie met 'n uitsig oor die landgoed en see in die verte.

Die landgoed bied ook 'n swembad, 18 putjie-gholfbaan, spa, tennis- en muurbalbane,en 'n privaat strand waar gaste aan watersport kan deelneem.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 4 resensies vir Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
3.3/5

Ligging

  • Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Seaview Phezulu Villa KRH1 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 700
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali Kuslandgoed, Zimbali, 4418, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2101f47cc1f5eb481e386c65cfb0463e074d70eb9a3c1029cfdd26586c76fa103ea9999557f92d73f0a369fd96fbae2fa946?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 700 per nag (plek vir 8) 4 5 1 4 Zimbali Coastal Estate Zimbali 4418 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.562315487644 31.187837473402