Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zimbali Wedge Unit 42

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zimbali Wedge Unit 42 is 'n selfsorgmeenthuis op die Zimbali Wedge Landgoed. Dié landgoed spog met 'n winkelsentrum en restaurante en is net 20 km vanaf King Shaka Internasionale Lughawe.

Dié dubbelverdieping-meenthuis is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n oopplan-kombuis met al die nodige toebehore om kos mee te kook en dit lei na 'n wasgoed-area.

Die aangrensende leefarea het lugversorging en lei na 'n stoep wat 'n buite-eetarea en sitplek het.

Veilige parkeerplek word voorsien en daar is ekstra plek vir 'n sleepwaentjie. Die eenheid het ook 'n kragomsetter wat die WiFi en TV tydens beurtkrag sal laat aanbly. Beurtkrag-gloeilampe is ook in die meeste lampe geplaas dat die lig kan aanbly. Hierdie items moet asb. nie mee gepeuter word nie.

Die landgoed het 'n swembad. Die Ballito Junction Regional Mall en die Lifestyle Centre is 2 km van die landgoed af. Ballito se hoofstrande is 4 km van die landgoed af.

Slaapplek

’n Bespreking by Zimbali Wedge Unit 42 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Zimbali Wedge Unit 42
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Nicola Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 9

Jaar gelys 4

Ligging

  • Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Zimbali Wedge Unit 42 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dolfynkus KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zimbali-rylaan 1, Zimbali Wedge Landgoed, Ballito, 4339, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08513edd84072fff4554cb370596f1f09ac9a2cc2fc0d176a90f4369f7575afeb2e253796abc019eb338e27913376b5b3c71?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Zimbali Drive Zimbali Wedge Estate 4339 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.540661002829 31.19578881969
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem