LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zingela Nature Reserve - Doornstock Lodge and House | LekkeSlaap
+25

Zingela Nature Reserve - Doornstock Lodge and House

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zingela Nature Reserve, Piramidplaas, Tolwe, 0690, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Doornstock Lodge and House bied verblyf in die Zingela Natuurreservaat in die hartjie van die bosveld. Die Zingela Natuurreservaat is 27000 hektaar groot en in Tolwe, Limpopo, 200 km vanaf Mokopane en Polokwane en net 4,5 uur se ry van Johannesburg en Pretoria af.

Doonstock House is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 6 gaste wat oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea beskik. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die eetarea het 'n eetkamertafel met sitplek vir 10 gaste en die sitarea het 'n platskerm-TV.

Doornstock Lodge het losstaande eenhede met slaapplek vir 4 gaste en 'n oopplan-uitleg. Elke eenheid het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 'n lapa-braaiplek.

Wild wat jy in die reservaat kan gewaar sluit jagluiperds, buffels, kameelperde, sebras, blouwildebeeste, rooihartebeeste, swartwitpense, bastergemsbokke, koedoes, elande, gemsbokke, rooibokke, waterbokke, duikers, steenbokke, rooikatte en jakkalse in. As jy gelukkig is sal jy selfs dalk wildehonde, bakoorjakkalse, "genets", ystervarke, aardvarke, aardwolwe, bruin hiënas, luiperds en ratels in die reservaat sien. Doendinge in die reservaat sluit wildwandelings, wildritte, voëlkyk en wildkyk by die watergat in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 1 resensie vir Zingela Nature Reserve - Doornstock Lodge and House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Zingela Nature Reserve, Piramidplaas, Tolwe, 0690, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Limpopo
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R500
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zingela Nature Reserve, Piramidplaas, Tolwe, 0690, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA197e23690007e1037730781e9ac7ae2e49103619ef9901d065fa776c7443c0e617f17bcb4687c2a9d719f8164c7fc27597b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 Zingela Nature Reserve Farm Piramid 0690 Limpopo 086 999 0018 14:00-16:00 10:00 -22.833294058728 28.549635683494
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!