Marlothpark Akkommodasie by Zini Rest | LekkeSlaap
+23
+23

Zini Rest

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroela-straat 1058, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Zini Rest is 'n rustige oord in die ongerepte bosveld rondom Marloth Park, 'n wildreservaat en vakansiedorp op die Krugerwildtuin se suidelike grens. Dit is 'n gewilde oorslaapplek vir toeriste wat op pad is na die Krugerwildtuin, Swaziland en Mosambiek, en bied 'n geleentheid om die Groot 5 te sien.

Dié lieflike vakansiehuis het slaapplek vir 6 volwassenes met 4 kinders in 'n tweeslaapkamerhuis en 'n woonstel. Die slaapkamers in die huis het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer. Daar is 2 enkelbeddens in die leefarea en die kombuis is goed toegerus.

Die woonstel het 2 enkelbeddens in die slaapkamer en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n dagbed en 'n kombuisie. Parkeerplek is in 'n toesluitmotorhuis beskikbaar.

Doendinge in die area sluit wildritte, wildkyk, voëlkyk, 4x4-roetes en voetslaan in.

Slaapplek

’n Bespreking by Zini Rest sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelslaapbank
Area 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Zini Rest
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Maroela-straat 1058, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Gaste dink Zini Rest het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroela-straat 1058, Marloth Park, 1320, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWJnnsstuulOCCgZudkyJIbP8t7L0Ex9X5UUAsXWqoCVuUI6hoc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 200  per nag (plek vir 10) 2 5 1 5 1058 Maroela Street Marloth Park 1320 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-17:00 10:00 -25.369810743072 31.766818531942
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za