Zinkwazi Beach Akkommodasie by Zinkwazi Bungalow | LekkeSlaap
+15

Zinkwazi Bungalow

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenrylaan 90 , Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Zinkwazi Bungalow bied gerieflike selfsorgverblyf in ‘n drieslaapkamerkothuis op die eienaar se perseel in Zinkwazi aan KwaZulu-Natal se Noordkus.

Dié kothuis is in ‘n tuin en dis net 300 m van die strand af. Die kothuis bied ‘n uitsig oor die swembad en het slaapplek vir 6 in 3 kamers. Daar is 2 kamers met dubbelbeddens en 1 kamer met ‘n koningingrootte-bed. Elke kamer het ‘n waaier en die badkamer het ‘n bad en ‘n stort.

Daar is ook ‘n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die sitarea het lugversorging en die kombuis is toegerus met ‘n yskas, oond en stoof. Daar is ook ‘n TV met sekere DStv-kanale en veilige parkeerplek. Indien gaste klein kinders saambring, let wel dat die swembad nie 'n net het nie en die patio is steil.

Slaapplek

’n Bespreking by Zinkwazi Bungalow sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Glenrylaan 90 , Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenrylaan 90 , Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPgBHnJblOLvpp8gInRSyv9DFOdUyihsTi7m40OBjkocgguUKAQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 6) 90 Glen Drive Zinkwazi Beach 4480 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -29.289606922519 31.435472104507
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za