Zinyala Private Game Reserve
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 160R986 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zinyala is 'n privaat wildreservaat wat topklas-akkommodasie en wildkyk-geleenthede in die hartjie van die Waterberge se bosveld bied. Zinyala Privaat Natuurreservaat is bekend onder klein groepies, bostroues, belangrike verjaarsdagvieringe en sake-indabas.
Die privaat chalets het 4 slaapplekke en 6 slaapplekke, terwyl die kothuise slaapplekke het vir 2 en die boskamp slaapplek het vir tot 14 gaste. Die akkommodasie kan vir 'n maksimum van 65 mense voorsiening maak.
Die grootte van die lodge is ideaal vir spesiale byeenkomste, maar die uitleg van die luukse selfsorg-lodges en die privaatheid en afgesonderdheid is ideaal vir paartjies en klein gesinne. Daar is uitstekende aandag aan die fyner details gegee en die diens is persoonlik. Zinyala bied reg deur die jaar 'n onvergeetlike ondervinding. Of jy nou opsoek is na 'n romantiese safari, 'n gesin het wat iets wil hê om die kinders mee besig te hou, of deel is van 'n groep wat 'n verskeidenheid vereistes het. Zinyala Privaat Wildreservaat is dié plek om te wees.
Die Waterberg-streek in Limpopo het bekoorlike landskappe en groot, onontdekte berg-uitsigte, diep klowe, antieke rotskuns, helder stroompies, savanna, ryk inheemse flora, voëllewe en wild.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 54
Jaar gelys 9
Ligging
- R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
- Gaste dink Zinyala Private Game Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 24 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R33, Nylstroom, Bela-Bela, 0081, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom