Hibberdene Akkommodasie by Ziyanda's Ocean Pearl | LekkeSlaap
+31

Ziyanda's Ocean Pearl

3 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 8 Mrt 2020 tot 31 Aug 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aubrey-weg 152, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 300 R1 040 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Ziyanda's Ocean Pearl is 'n selfsorghuis in die kusdorpie Hibberdene. Dié vakansiehuis is naby die strand en 1,2 km vanaf die Hibberdene Village-winkelsentrum. Geen harde musiek word by die instansie toegelaat nie. Die gesinsvriendelike huis bied speelgoed, 'n trampolien en ander kindervriendelike geriewe. WiFi is beskikbaar.

Verblyf by Ziyanda’s Ocean Pearl beskik oor 1 hoofhuis. Die hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n stapelbed vir kinders en 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die eerste badkamer het 'n stort en die tweede badkamer het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook gratis WiFi.

Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof, ketel, koffiemasjien en 'n rooster. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, banke en 'n TV vir media-vermaak. Die sitkamer lei na 'n beskutte vermaaklikheidsarea.

Daar is 'n opsigter wat op die perseel woon indien gaste 'n skoonmaker benodig teen 'n ekstra koste.

Die binnehof het 'n swembad, draagbare houtskool-braai en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Ziyanda's Ocean Pearl sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Ziyanda's Ocean Pearl
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Aubrey-weg 152, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Ziyanda's Ocean Pearl het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (vir 8 persone)
was R1 300
Vanaf R1 040
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Aubrey-weg 152, Hibberdene, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1xnJjuStjguNkn7MKdtCnop3JIIr637sK3QYgcbaGmOKHE7tNo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 300, nou Vanaf R1 040  per nag (vir 8 persone) 3 5 1 5 152 Aubrey Road Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -30.574375539831 30.571245281337
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za