Zizi Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 30 % af

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Zizi Lodge is in die kusdorpie Leisure Bay aan KwaZulu-Natal se Suidkus geleë. Dié dorpie het ongerepte strande, pragtige subtropiese plantegroei, fantastiese gholfbane en 'n verskeidenheid watersportgeleenthede.

Akkommodasie word in 8 unieke selfsorg-eenhede gebied. Van die eenhede is in die bosveld geleë en van hulle is naby die kuierareas of ontvangs. Die eenhede het elkeen selfsorggeriewe en die meeste van hulle bied privaatheid vir gaste wat op soek is na 'n stil toevlugsoord. Daar is ook gesins-eenhede beskikbaar.

Gaste kan op warm somersdae in die swembad afkoel, op die dek ontspan of op die perseel braai. Daar is ook 'n buitelug-gimnasium en voetslaanroetes vir diegene wat wil besig bly. Gaste kan ook lekker voëlkyk.

Daar is doendinge en besienswaardighede soos pragtige swemstrande, gholfbane, natuurreservate, visvang, branderplankry en snorkel in die omgewing.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zizi Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R460 R322 per nag (plek vir )

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za