Zoetendal Guest Room

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Zoetendal Guest Room is op die Zoetendal Wynplaas net 5 km van Elim af.

Dié gerieflike oopplan-kamer het 'n dubbelbed, enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. 'n Matras vir 'n kind is ook beskikbaar.

Die kamer se kombuisie het 'n yskassie, mikrogolf, koffie en tee. WiFi is beskikbaar, maar daar is nie 'n TV nie, tensy gaste vir 'n lang tydperk bespreek.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar en gaste kan ontbyt by die koffiewinkel geniet. Let daarop dat die eienaar op die perseel woon.

Zoetendal Wynplaas is op die Elim-wynroete met doendinge soos wynproe, wandelpaaie en bergfietsroetes.

Slaapplek

'n Bespreking by Zoetendal Guest Room sluit in:

1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant

Elektriese Toebehore

  •  Yskas

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Wynkelder
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Zoetendal Guest Room gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (plek vir 3)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za