LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zonnebloem Room with Garden | LekkeSlaap
+17

Zonnebloem Room with Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R700 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Zonnebloem Room with Garden is in Kaapstad naby Wembley Square en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n sake- of enkelreisiger. Die perseel is in 'n keeromstraat in 'n stil buurt.

Daar is 'n dubbelbed en 'n privaat badkamer met 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die eenheid het 'n TV met DStv en gaste het toegang tot onbeperkte WiFi. Die kamer lei na 'n privaat tuin.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, yskas-vrieskas, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien.

Die huis het 'n groot voorstoep waar gaste kan braai met 'n uitsig oor die Kaapse hawe. Braaigeriewe sal voorsien word indien dit vooraf gereël word.

Zonnebloem Room is baie sentraal wat toelaat dat gaste na die middestad kan loop. Die Waterfront is ook net sowat 7 km van die huis af.

Slaapplek

’n Bespreking by Zonnebloem Room with Garden sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R700
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWzHYfcjnRSc5h3zUmh94pJrGKcV0njLXZ6jf7O1ThjCHjjlKa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (vir 2 persone) 44 Blinde Street Zonnebloem 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933654622377 18.436254893258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!