LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zonnebloem Room with Garden | LekkeSlaap
+17

Zonnebloem Room with Garden

Selfsorg
Zonnebloem Room with Garden
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamer is aan die agterkant van die eiendom en verseker gaste se privaatheid. Die badkamer, kamer en tuin is eksklusief vir die gebruik van gaste, terwyl die voorkant deur die eienaar gebruik word. Die slaapkamer het oorgenoeg spasie vir klere, 'n lessenaar en 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, 'n stort en 'n toilet. Gaste kan van die voorstoep en die braai-area gebruik maak. Dit bied 'n uitsig oor Kaapstad se hawe.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word nie in die eenheid toegelaat nie. Die eenheid word met 'n permanente inwoner gedeel en al die ander geriewe is gemeenskaplik.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWzHYfcjnRSc5h3zUmh94pJrGKcV0njLXZ6jf7O1ThjCHjjlKa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 44 Blinde Street Zonnebloem 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933654622377 18.436254893258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!