LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Zonnebloem Room with Garden | LekkeSlaap
+17

Zonnebloem Room with Garden

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Zonnebloem Room with Garden bied bekostigbare, skoon en gerieflike verblyf in Zonnebloem, Kaapstad. Die eenheid is naby besienswaardighede en bied gehalteverblyf aan sakereisigers of enkelreisigers. Die eiendom is in 'n doodloopstraat in 'n stil buurt geleë.

Die eenheid het 'n dubbelslaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n toilet.

Die eenheid word met 'n permanente inwoner gedeel en al die ander geriewe is gemeenskaplik.

Die kombuis is met 'n mikrogolfoond, yskas-vrieskas, stoof, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Dit het ook 'n wasmasjien.

Die huis het 'n groot stoep voor waar gaste die uitsig oor Kaapstad se hawe kan geniet. Braaigeriewe is beskikbaar indien dit vooraf gereël word.

Gaste is welkom om van die motorhuis gebruik te maak om 'n fiets of klein kar te parkeer. Dit moet egter vooraf gereël word.

Daar is 'n busstop 100 m van die eiendom af en gaste kan maklik die stad verken. Uber is ook in die omgewing beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Blindestraat 44, Zonnebloem, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoWzHYfcjnRSc5h3zUmh94pJrGKcV0njLXZ6jf7O1ThjCHjjlKa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950  per nag, vir 2 mense 44 Blinde Street Zonnebloem 8000 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.933654622377 18.436254893258
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!