Worcester Akkommodasie by Zonneweelde | LekkeSlaap
+9
+9

Zonneweelde

  • Vanaf R1 040 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 127, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Die grasieuse en historiese grasdakhuis is geleë tussen bome en welige groen tuine in die middel van Worcester, die hoofstad van die Boland, slegs 100 km vanaf Kaapstad.

Zonneweelde bied verblyf in 7 pragtig versierde kamers elk met 'n en suite-badkamer. Sommige kamers het 'n eie balkon vanwaar jy 'n pragtige uitsig oor die dorp kan geniet.

Alle etes en veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar mits vooraf gereël. Ons bied ook 'n daaglikse skoonmaak- en wasgoeddiens teen ekstra koste.

Worcester is omring deur pragtige wingerde en majestueuse bergreekse. Restaurante en winkels is binne stapafstand.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 23 resensies vir Zonneweelde
Netheid
4.0/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Kerkstraat 127, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Gaste dink Zonneweelde het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R1 040
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 127, Worcester, 6850, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZhOTkxYWQyLTNmYmEtNDlkNC1iYThkLWExZTQzZWI1NGIwNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 040  per nag (vir 2 persone) 23 5 1 5 127 Church Street Wocester 6850 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.645206481192 19.438920915127
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za